Cifra de Gee Dit Aan - Juanita Du Plessis
Veja os acordes de Gee Dit Aan, de Juanita Du Plessis, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Juanita Du Plessis →
Primeiro acorde: D 7 acordes identificados
Intro:
D G A
[Verso 1]
D
Nog n dag,
n dag,
Om n verskil te maak,
Om n hart te raak,
Daars iemand wat dit nodig het.
[Verso 2]
D
Nog n kans,
n kans,
Om nog n myl te loop,
Maak nou die hemel oop,
Want n druppel kan n rippel word.
[Pré-Refrão]
Em
Sonder om iets terug te vra,
Kan ons mekaar help dra.
[Refrão]
D
Dis hoekom, dis hoekom,
Hoekom jy hier is,
Bm
Laat die lig, laat die lig,
Die lig in jou rus,
G
Gee dit aan, gee dit aan,
Na almal om jou,
Asus4
Laat jou liefde,
N hart n bietjie vashou . . ..
[Verso 3]
D
Dis n stem,
n stem,
Wat in die donker roep,
Dis oë wat bly soek,
Maak die pad oop laat die branders kom.
[Pré-Refrão]
Em
Sonder om iets terug te vra,
Kan ons mekaar help dra.
[Refrão]
D
Dis hoekom, dis hoekom,
Hoekom jy hier is,
Bm
Laat die lig, laat die lig,
Die lig in jou rus,
G
Gee dit aan, gee dit aan,
Na almal om jou,
Asus4
Laat jou liefde,
N hart n bietjie vashou.
D
Dis hoekom, dis hoekom,
Hoekom jy hier is,
Bm
Laat die lig, laat die lig,
Die lig in jou rus,
G
Gee dit aan, gee dit aan,
Na almal om jou,
Asus4
Laat jou liefde,
N hart n bietjie vashou . . ..
G
Ou ou ou,
Asus4
Ou ou ou.
[Ponte]
G
Gee dit aan, gee dit aan,
Bm
Gee dit aan, gee dit aan,
G
Laat dit golwe wreed, (?)
Asus4* A A
Laat die wêreld weet.
[Refrão]
D
Dis hoekom, dis hoekom,
Hoekom jy hier is,
Bm
Laat die lig, laat die lig,
Die lig in jou rus,
G
Gee dit aan, gee dit aan,
Na almal om jou,
Asus4
Laat jou liefde,
N hart n bietjie vashou.
D
Dis hoekom, dis hoekom,
Hoekom jy hier is,
Bm
Laat die lig, laat die lig,
Die lig in jou rus,
G
Gee dit aan, gee dit aan,
Na almal om jou,
Asus4
Laat jou liefde,
N hart n bietjie vashou.
Outro:
D D*
Gee dit aan, gee dit aan.