Cifra de Gebed Van N Vrou - Juanita Du Plessis
Veja os acordes de Gebed Van N Vrou, de Juanita Du Plessis, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Juanita Du Plessis →
Primeiro acorde: C 10 acordes identificados
Intro:
C Csus4 C
Csus4 C
Csus4 C
[Verso 1]
'n Vrou se gebed,
Kan 'n man laat kniel,
Sy koers verander,
Csus4 C G G
[Verso 2]
'n Vrou se gebed,
As jy mooi oplet,
Is meer vir ander,
Csus4 C G G G F
[Pré-Refrão]
Bid nou,
Bid tot die Here,
Dis Hy wat luister na jou.
Bid nou,
Vir die wat rou,
Met harte wat krake het.
[Refrão]
Dis Hy wat elke traan opvang,
Soos wie ook voor Sy troon opgaan,
G F F Em G
In die gebed van 'n vrou.
[Verso 3]
'n Vrou se gebed,
Kan n dogter lei,
As sy moet kies,
Csus4 C G G
[Verso 4]
'n Vrou se gebed,
Kan 'n seun bystaan,
As Engele opdrag gegee is,
Om hom te bewaar.
[Pré-Refrão]
Bid nou,
Bid tot die Here,
Dis Hy wat luister na jou.
Bid nou,
Vir die wat rou,
Met harte wat krake het.
[Refrão]
Dis Hy wat elke traan opvang,
Soos wie ook voor Sy troon opgaan,
G F F Em G
In die gebed van 'n vrou.
[Ponte]
Jou woorde dra krag,
Met Jesus se mag,
As Sy woorde joune word.
So gaan op jou knieë,
Laat liefde jou leer,
Dat jou woorde water dra,
[Pré-Refrão]
Bid nou, (Bid nou).
A
Oe,
Bid nou.
[Pré-Refrão]
Bid nou,
Bid tot die Here,
Dis Hy wat luister na jou.
Bid nou,
Vir die wat rou,
Met harte wat krake het.
Outro:
Dis Hy wat elke traan opvang,
Soos wie ook voor Sy troon opgaan,
A G G D A
In die gebed van 'n vrou.
O-ho,
A G G D A
In die gebed van 'n vrou,
In die gebed van 'n vrou.