Cifra de Gaan Nêrens - Juanita Du Plessis
Veja os acordes de Gaan Nêrens, de Juanita Du Plessis, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Juanita Du Plessis →
Primeiro acorde: C 4 acordes identificados
Intro
C D Em
Em
[Verso 1]
Kom lei my na jou hart vanaand,
Vertel van al jou vrese want ek luister,
Laat jou mure val,
Hier binne brand n kaggel vuur,
Die oomblik is vir ons gestuur, weg van alles,
Dis net ons twee hier.
[Pré-Refrão]
So kom nou in maak toe die deur,
En gooi die sleutels ver weg,
Want vanaand kan ons van als vergeet.
[Refrão]
Ons gaan nêrens, net ek jy, gaan nêrens kan net hier bly,
Die vlamme die hitte en ons lywe warm,
Jou liefde hier rond om my, die koue kan buite bly,
Hier binne ons harte,
En die vuur wat ewig brand.
[Verso 2]
G
Hoor hoe val die winter reën,
Die storms wat daar buite dreun,
Ek voel veilig waar ek teen jou lê.
[Pré-Refrão]
So kom nou in maak toe die deur,
En gooi die sleutels ver weg,
Want vanaand kan ons van als vergeet.
[Refrão]
Ons gaan nêrens, net ek jy, gaan nêrens kan net hier bly,
Die vlamme die hitte en ons lywe warm,
Jou liefde hier rond om my, die koue kan buite bly,
Hier binne ons harte,
En die vuur wat ewig brand,
G D Em C D
n vuur wat ewig brand . . ..
Outro
Ons gaan nêrens, net ek jy, gaan nêrens kan net hier bly,
Die vlamme die hitte en ons lywe warm,
Jou liefde hier rond om my, die koue kan buite bly,
Hier binne ons harte,
En die vuur wat ewig brand,
G D Em
n vuur wat ewig brand,
Em C G D Em
Dis net ek en jy . . .,
C D