Cifra de Foute - Appel
Veja os acordes de Foute, de Appel, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Appel →
Primeiro acorde: E 6 acordes identificados
Afinação: E A D G B ETecla: DCapotraste: Sem capotraste
[Intro]
Wat maak ons hier die na-week?
Foute, Foute
[Verse 1]
My yster, my buffel, my hart se held
Die maand is verby ons het pay ge-kry
Daar's 'n brandewyn special by ons water gat
Kom ons neem maar die pad daar na Darling straat
My bees, my broertjie, my kamma raad
Ek raak skoon mismoedig as ons politics praat
Kom ons hou dit maar dan vir 'n ander dag
Want dit en bakleiery loop hand aan hand
[Chorus]
Wat maak ons hierdie naweek? Ou groote foute, foute
Want die kurpers kom weer kant toe, ja foute foute
Toe kyk ek wragtig weer na haar se boude, boude
Toe my vrou om die draai kom weet ons hier val houe houe

D G A D D G A D D G A D D G A D
[Verse 2]
My Kwagga, ou groot leeu, my bergvalas
Onthou jy die karpe wat ons langs Harties vang
D G A D
Super cast en 'n stukkie tiger nut
Laat die kurpers bo die water op aandag staan
[Chorus]
Wat maak ons hierdie naweek? Ou groote foute, foute
Want die kurpers kom weer kant toe, ja foute foute
Toe kyk ek wragtig weer na haar se boude, boude
Toe my vrou om die draai kom weet ons hier val houe houe
Wat maak ons hierdie naweek? Ou groote foute, foute
Want die kurpers kom weer kant toe, ja foute foute
Toe kyk ek wragtig weer na haar se boude, boude
Toe my vrou om die draai kom weet ons hier val houe houe
D G A D D G A D D G A D D G A D
[Outro]
Kaptein, kaptein, die klok het gelui
Dis tyd dat ons paaie vir dertig dae skei
Gaan maak nou maar vrede in jou eie huis
Ons maak weer so as die salaris in kruip