CifraNET Músicas para MISSAcomunidade
Rede dos músicos de missa · grátis

Monte o repertório da sua missa em poucos minutos

Utilize grátis o repertório pronto para Missa de 04/10/2026 (27º Domingo do Tempo Comum - Ano A)

Ek Weet Al Lankal - Bobby van Jaarsveld

Bobby van Jaarsveld
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Ek Weet Al Lankal - Bobby van Jaarsveld

Veja os acordes de Ek Weet Al Lankal, de Bobby van Jaarsveld, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Bobby van Jaarsveld →

Primeiro acorde: Am 11 acordes identificados
BPM: 100
Intro
Am
 
[Verso 1]
A
Word wakker elke oggend,
A
Met 'n briefie hier in my kop,
Asus4
Maar daar is nie 'n naam of 'n terug adres op,
Asus4 E
Gelos vir my in drome,
A Asus4 A
Gelos vir my deur jou.
 
[Verso 2]
Asus4 A
Ek voel dit in jou kyke,
A Asus4
Ek hoor dit in jou stem,
A D
Dis heeltemal te beautiful,
D
Om dit te wil ontken,
Esus4 E D
Daai briefies in my dro---me.
 
[Refrão]
A D
Jy, kyk hoe pas jou hart in my,
F#m E D
Ek weet dit al lankal,
E A Asus2 A
Ja, ekke weet dat jy,
A D Dsus2 D
Voel hoe maak jy sin by my,
D/F# Esus4 E
Ek weet dit al lankal, so lankal, al lankal,
D A
Dat jy daai brief wou skryf.
 
[Verso 3]
A A
Word wakker elke oggend,
Asus2 A
Met 'n briefie teen my deur,
D
Die handskrif bly dieselfde maar die liefde al hoe meer,
Esus4 E
Dis nie meer in my drome . . .,
A A Asus4
Dis nie meer in my kop.
 
[Verso 4]
A
Lewe is 'n oogwink,
A A
En dan is dit verby,
D
So min dat mens jou hart se middel in 'n ander kry,
Esus4 E
Daai briefies in my drome . . .,
A A E
Dra elke een by my.
 
[Refrão]
A D
Jy, kyk hoe pas jou hart in my,
F#m Esus4 E D
Ek weet dit al lankal,
E A Asus2 A
Ja, ekke weet dat jy,
A/C# D Dsus2 D
Voel hoe maak jy sin by my,
D/F# Esus4 E
Ek weet dit al lankal, so lankal, al lankal.
 
[Ponte]
D A A
Dis meer as wat ons ooit sal weet,
Asus4 D
Teveel vir een, net reg vir twee,
E E
Belowe ek sal alles gee,
D/F# E A Asus2 A A Asus2 A
Vir jare lank se briefies teen die deur,
 
Outro
A D Dsus2 D
Jy, kyk hoe pas jou hart in my,
F#m Esus4 E D
Ek weet dit al lankal . . .,
E A Asus2 A
Ja, ekke weet dat jy,
A/C# D Dsus2 D
Voel hoe maak jy sin by my,
D/F# E
Ek weet dit al lankal, so lankal, al lankal,
D A Asus2 A A D D Dsus2 D
Dat jy daai brief wou skryf,
D/F# E
Ek weet dit al lankal, so lankal, al lankal,
D A
Dat jy daai brief wou skryf.

🎸 Continue tocando

Bobby van Jaarsveld
Acordes usados nesta música