Cifra de Ek Staan Nog - Juanita Du Plessis
Veja os acordes de Ek Staan Nog, de Juanita Du Plessis, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Juanita Du Plessis →
Primeiro acorde: G 9 acordes identificados
Intro:
G Gmaj7 G C
Ie . . . ie . . .
Em C
Ie . . . ooh ooh oooh . . .
[Verso 1]
Daar was dae wat ek nie wou opstaan nie,
Dae wat ek net wou bly lê,
Ek was moeg en seer, ek was moedeloos,
Want die wêreld wou my breek.
Ja, die houe het hard geval,
Maar my hart het aanhou klop,
[Verso 2]
Dis n ver pad op as jy onder is,
Om van voor af weer te bou,
Maar saggies tel ek weer al die stukkies op,
Ek weet genade sal my hou,
Vat dit een tree op n slag,
Daar's genesing in elke dag,
Daar's nog asem binne my,
Ek het oorleef ek is nog hier . . ..
[Refrão]
Ek staan nog,
Deur die reën, deur die storms,
D/F# Em
Ek staan nog,
Al is dit op my knieë,
As jy roep sal ek antwoord,
Al is my asem min,
G
Ek sal harder sing,
D G Gadd9 Gadd11 G Gadd9 G
Ek sal harder sing . . ..
[Verso 3]
Ek weet hoe alleen die nag kan raak,
En al die trane oor en oor,
En ek weet oorwinning kom met tyd,
Al voel dit jy het alles verloor,
Daar's n tipe krag in my,
Maar steeds sal ek regop bly,
Daar's nog asem binne my,
Ek het oorleef ek is nog hier . . ..
[Refrão]
Ek staan nog,
Deur die reën, deur die storms,
D/F# Em
Ek staan nog,
Al is dit op my knieë,
As jy roep sal ek antwoord,
Al is my asem min,
G
Ek sal harder sing,
D G Gadd9 Gadd11 G
Ek sal harder sing . . ..
D/F# Em
Ek staan nog,
Oooh ooh ooh oooh oooh, oooh.
Outro:
Ek staan nog,
Deur die reën, deur die storms,
Ek staan nog,
Al is dit op my knieë,
D C
As jy roep sal ek antwoord,
Al is my asem min,
G
Ek sal harder sing,
D G Gadd9 Gadd11 G
Ek sal harder sing . . ..
D/F# Em
Ek staan nog,
D C D G D
Ek staan nog.