Cifra de Ek Sou Wou - Die Heuwels Fantasties
Veja os acordes de Ek Sou Wou, de Die Heuwels Fantasties, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Die Heuwels Fantasties →
Primeiro acorde: G 4 acordes identificados
G
asemrowend
wonderwerk
vuurwerk
wie wil werk
die kroeg sit langs die kerk
C
wie weet waar is al die gevaar
al die gevaar is daar waar
al die mense kom bymekaar
D
aksie
reaksie
transaksie
aksie satisfaksie
G
wie weet waar al die dooie poppe dans
al die dooie poppe dans
waar al die kerke leeg staan
C
wie weet waar is al die gevaar
al die gevaar is daar waar
al die mense kom bymekaar
al die mense kom bymekaar
sou jy wou sê
jy was daar
G
as ek wou
sou ek
sê my gou
as jy sou wou
C G
sê my nou
G
groepsdruk
groepswoeps
muurangelier
of nie een van die bogenoemde nie
C
vasvra
regraai
spitbraai
blaarslaai
dinge raak anti-sosiaal
verenig rondstaan en op my eie rondval
G
as ek wou
sou ek
sê my gou
as jy sou wou
C G
sê my nou
G
ek sou wou voel
hoe dit voel
om te voel
C
ek sou wou voel
hoe dit voel
om te voel