Cifra de Ek Is Vrou - Nádine
Veja os acordes de Ek Is Vrou, de Nádine, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Nádine →
Primeiro acorde: F 9 acordes identificados
BPM: 90
[Verso 1]
F
Jy probeer stadig wegkrap aan my siel,
Met woorde wat jy so fyn sluip,
Ek weet nie eens ek word verniel, (ek word verniel).
[Pré-Refrão]
Maar weet net daar's 'n stuk van my,
'n Stuk wat jy nooit ooit sal kry.
[Refrão]
F
Sny my met jou skerpste woord,
Csus4
Slaan my met jou hardste hou,
Dm Bb F Csus4
Niks sal my kan breek nie want ek's sterker,
F
Gee my alles wat jy het,
Csus4
Dink ek kan nie sonder jou,
Dm Bb F Csus4
Sal my nie breek nie want ek's sterker,
Ek is vrou, vrou,
Dm Bb F Csus4
Vrou, vrou.
[Verso 2]
F F
Ek wil my tasse pak en ek wil jou oorwin,
Maar as ek by die deur uitloop,
Besef ek skielik ek moet oor begin.
[Verso 3]
F F
Hoe vee ek alles uit en waar begin ek weer,
As jy jou sê kon hê sou jy my stadig seker uitmekaar uit skeer.
[Pré-Refrão]
Maar weet net daar's 'n stuk van my,
'n Stuk wat jy nooit ooit sal kry.
[Refrão]
F
Sny my met jou skerpste woord,
Csus4
Slaan my met jou hardste hou,
Dm Bb F Csus4
Niks sal my kan breek nie want ek's sterker,
F
Gee my alles wat jy het,
Csus4
Dink ek kan nie sonder jou,
Dm Bb F Csus4
Sal my nie breek nie want ek's sterker,
Ek is vrou, vrou,
Dm Bb F Csus4
Vrou, vrou.
[Ponte]
Jou liefde was goedkoop ek het duur betaal,
Nou sal jy sien hoe 'n vrou kan staan . . ..
Interlude
F
Sny my met jou skerpste woord,
Dm Bb F C
Niks sal my kan breek nie.
Outro
G
Sny my met jou skerpste woord,
D
Slaan my met jou hardste hou,
Em C G D
Niks sal my kan breek nie want ek's sterker,
G
Gee my alles wat jy het,
D
Dink ek kan nie sonder jou,
Em C G D
Sal my nie breek nie want ek's sterker,
Ek is vrou, vrou,
Em C G D G
Vrou, vrou . . ..