🔥 Busque músicas, artistas e receba novidades do CifraNET direto no celular. 🚀 ENTRAR NO BOT DO CIFRANET
Cifra interativa
Nádine

Ek Is Vrou

Nádine

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
BPM: 90 [Verso 1] F Jy probeer stadig wegkrap aan my siel, Csus4 C Met woorde wat jy so fyn sluip, Bb Ek weet nie eens ek word verniel, (ek word verniel). [Pré-Refrão] F Maar weet net daar's 'n stuk van my, C 'n Stuk wat jy nooit ooit sal kry. [Refrão] F Sny my met jou skerpste woord, Csus4 Slaan my met jou hardste hou, Dm Bb F Csus4 Niks sal my kan breek nie want ek's sterker, F Gee my alles wat jy het, Csus4 Dink ek kan nie sonder jou, Dm Bb F Csus4 Sal my nie breek nie want ek's sterker, Dm Bb F Csus4 Ek is vrou, vrou, Dm Bb F Csus4 Vrou, vrou. [Verso 2] F F Ek wil my tasse pak en ek wil jou oorwin, Csus4 Maar as ek by die deur uitloop, C Bb Bb Besef ek skielik ek moet oor begin. [Verso 3] F F Hoe vee ek alles uit en waar begin ek weer, Csus4 C Csus4 C Bb As jy jou sê kon hê sou jy my stadig seker uitmekaar uit skeer. [Pré-Refrão] F Maar weet net daar's 'n stuk van my, C 'n Stuk wat jy nooit ooit sal kry. [Refrão] F Sny my met jou skerpste woord, Csus4 Slaan my met jou hardste hou, Dm Bb F Csus4 Niks sal my kan breek nie want ek's sterker, F Gee my alles wat jy het, Csus4 Dink ek kan nie sonder jou, Dm Bb F Csus4 Sal my nie breek nie want ek's sterker, Dm Bb F Csus4 Ek is vrou, vrou, Dm Bb F Csus4 Vrou, vrou. [Ponte] Gm F Csus4 Jou liefde was goedkoop ek het duur betaal, Bb Dm Bb Csus4 C C Nou sal jy sien hoe 'n vrou kan staan . . .. Interlude F Sny my met jou skerpste woord, Dm Bb F C Niks sal my kan breek nie. Outro G Sny my met jou skerpste woord, D Slaan my met jou hardste hou, Em C G D Niks sal my kan breek nie want ek's sterker, G Gee my alles wat jy het, D Dink ek kan nie sonder jou, Em C G D Sal my nie breek nie want ek's sterker, Em C G D Ek is vrou, vrou, Em C G D G Vrou, vrou . . ..
Cifras em alta

As músicas que o Mundo está tocando agora