Cifra de Ek Is Nie Bang Nie - Jan De Wet
Veja os acordes de Ek Is Nie Bang Nie, de Jan De Wet, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Jan De Wet →
Primeiro acorde: A 10 acordes identificados
[Verso 1]
Daar is dalk 'n spinnekop wat oor jou
voete loop,
Of dalk is daar spoke wat in die
donker loop.
A
En wat as 'n groot hond lyk of hy jou
wil byt,
Of 'n skelm kom en klim dalk deur jou
B
ruit?
[Refrão]
E Esus E Esus E
Ek is nie bang nie, ek is nie bang nie
A E
Yeshua is by my.
E Esus E Esus E
Ek is nie bang nie, ek is nie bang nie
Hy sal altyd by my bly.
E Esus E Esus E
Ek is nie bang nie, ek is nie bang nie
A E
Yeshua is by my.
E Esus E Esus E
Ek is nie bang nie, ek is nie bang nie
Hy sal altyd by my bly.
[Verso 2]
En se nou net daar syl n groot ou
E
slang,
Of dalk is daar 'n leeu en hy wil my
B
vang,
Of die storms kom en daar is
donderweer,
Of daars 'n bully by die skool en hy
maak my seer.
[Refrão]
E Esus E Esus E
Ek is nie bang nie, ek is nie bang nie
A E
Yeshua is by my.
E Esus E Esus E
Ek is nie bang nie, ek is nie bang nie
Hy sal altyd by my bly.
E Esus E Esus E
Ek is nie bang nie, ek is nie bang nie
A E
Yeshua is by my.
E Esus E Esus E
Ek is nie bang nie, ek is nie bang nie
Hy sal altyd by my bly.
Ja, Hy sal altyd by my bly.
Outro:
E E D D C# C# C C B
B B C# D# E E
Hy Sal By My Bly, jaaaa