Cifra de Ek Belowe - Juanita Du Plessis
Veja os acordes de Ek Belowe, de Juanita Du Plessis, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Juanita Du Plessis →
Primeiro acorde: C 5 acordes identificados
Intro
C
[Verso 1]
C Am7
Wat ek my lewe lank gedroom het,
F C
Het ek gekry,
C Am7
Dit wat ek altyd voor gevra het,
F C
Staan reg voor my.
[Pré-Refrão]
Soos engel uit die hemel,
F C Csus4 C
Vir my gestuur,
Uiteindelik kan ek rus en ophou soek,
Want jy's nou hier.
[Refrão]
Ek belowe om jou lief te hê met als in my,
My hele hart sal altyd joune bly,
Tot als vergaan,
Sal ek die een wees wat hier langs jou staan,
En in die donker sal ek hier wees om jou vas te hou,
Met elke tree sal ek jou regop hou,
Sal jy onthou,
Vir altyd engel ek belowe jou.
[Verso 2]
C Am7
Dis die storie van my lewe,
F C Csus4 C
Net ek en jy,
C Am7
Al die smeek in my gebede,
F C
Oooh, dis nou verby.
[Pré-Refrão]
Soos engel uit die hemel,
F C Csus4 C
Vir my gestuur,
Uiteindelik kan ek rus en ophou soek,
Want jy's nou hier.
[Refrão]
Ek belowe om jou lief te hê met als in my,
My hele hart sal altyd joune bly,
Tot als vergaan,
Sal ek die een wees wat hier langs jou staan,
En in die donker sal ek hier wees om jou vas te hou,
Met elke tree sal ek jou regop hou,
Sal jy onthou,
Vir altyd engel ek belowe jou.
Outro

Vir altyd engel ek belowe jou,
Sal jy onthou,
Vir altyd engel ek belowe jou.
C Csus4 C