Cifra de Dis Wie U Is - Juanita Du Plessis
Veja os acordes de Dis Wie U Is, de Juanita Du Plessis, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Juanita Du Plessis →
Primeiro acorde: C 7 acordes identificados
Intro:
C C
[Verso 1]
Wie kan weet,
Wie kan dit verstaan,
Wie begryp, die krag van U naam,
Die engele sing dit en die hemel getuig,
Daar is geen ander een, daar is geen ander een.
[Refrão]
U is groot God, dis wie U is,
U is groot, groot, God, dis wie U is,
En U is lief vir my, dis wie ek is,
U is lief vir my, dis wie ek is,
Dis wie U is.
[Verso 2]
Daar is vuur wat brand, hier diep binne my,
Met dankbare hart, wil ek voor U belei,
Tot aan die einde, aan U sal ek eer bring,
My redder my rots, my redder my rots.
[Refrão]
U is groot God, dis wie U is,
U is groot, groot, God, dis wie U is,
En U is lief vir my, dis wie ek is,
U is lief vir my, dis wie ek is,
[Ponte]
U is lig, U is hoog,
U is koning, tot in ewigheid.
[Refrão]
U is groot God, dis wie U is,
U is groot, groot, God, dis wie U is,
En U is lief vir my, dis wie ek is,
U is lief vir my, dis wie ek is,
U is lief vir my, dis wie ek is,
Outro:
U is groot God, dis wie U is,
U is groot, groot, God, dis wie U is,
En U is lief vir my, dis wie ek is,
U is lief vir my, dis wie ek is,
Want dis wie U is,
C C
Dis wie U is.