Cifra de Dis Tyd - Juanita Du Plessis
Veja os acordes de Dis Tyd, de Juanita Du Plessis, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Juanita Du Plessis →
Primeiro acorde: D 6 acordes identificados
Intro
D D
D D
[Verso 1]
Ek weet waar om weg te kruip,
Hoe om die mure om my te bou,
Ek weet hoe om hierdie wrede wêreld,
Aan die ander kant te hou,
Te lank hier rond gedwaal.
[Pré-Refrão]
My woorde toe gesluit,
Daars n beter pad vir my,
Ek weet ek moet hier uit . . ..
[Refrão]
Dis tyd, dis tyd vir n nuwe begin,
Hier en nou, sonder twyfel sonder huiwering,
Genoeg is genoeg,
Hierdie oorlog in my hart is verby, dis verby,
Dis nooit te laat nie, daars altyd kans,
Vir n weer begin.
Interlude
D G G D
D G G D
[Verso 2]
Daars lig aan die buite kant,
Dit lê en wag vir my,
Ek weet hierdie dooie vuur in my hart,
Moet weer nuwe lewe kry, (oe oe)
Te lank teen myself baklei, (oe oe).
[Pré-Refrão]
Die waarheid toe gesluit,
Daars n beter pad vir my,
Ek weet ek moet hier uit.
[Refrão]
Dis tyd, dis tyd vir n nuwe begin,
Hier en nou, sonder twyfel sonder huiwering,
Genoeg is genoeg,
Hierdie oorlog in my hart is verby, dis verby,
Dis nooit te laat nie, daars altyd kans,
Vir n weer begin.
Interlude
D G G D
D G G D
Outro
Dis tyd, dis tyd vir n nuwe begin,
Hier en nou, sonder twyfel sonder huiwering,
Genoeg is genoeg,
Hierdie oorlog in my hart is verby, dis verby,
Dis nooit te laat nie, daars altyd kans,
Vir n weer begin,
Oe dis nooit te laat nie, daars altyd kans,
Vir n weer begin.
D G G D
D