Cifra de Dis Net Genade - Christiaan Baartman
Veja os acordes de Dis Net Genade, de Christiaan Baartman, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Christiaan Baartman →
Primeiro acorde: D 7 acordes identificados
Intro:
Oh oh ooh, ooh ooh oooh,
Ooh ooh ooh ooh oh ooh ooh,
Oh oh ooh, ooh ooh oooh,
Ooh ooh ooh ooh oh ooh ooh,
[Verso 1]
"Ek staan gebroke voor die kruis,
En wag geduldig dat u my wys,
Die rede vir my smart en seer,
Die stilte in die donderweer.
[Verso 2]
U stem is stil , ek verloor my weg,
Ek sien geen antwoord in die geveg.
Tog bly U sagkens aan my werk,
U lig skyn diep in my gebroke kerk.
Interlude:
Oh oh ooh, ooh ooh oooh,
Ooh ooh ooh ooh oh ooh ooh,
Oh oh ooh, ooh ooh oooh,
Ooh ooh ooh ooh oh ooh ooh.
[Verso 3]
Geraas en leuens verdoof my siel,
Ek lees in braille my sug verniel,
Ek voel my weg is nou en styl,
Is ek gekies vir trane huil.
[Verso 4]
Ek val terug in U woord se mag,
My swaard my skuld dit gee my krag.
Want wanneer ek, en swakheid leef,
Dis wanneer U in mag beweeg.
[Verso 5]
Genade onbeskryflik groot,
Red my van myself, die dood . . .,
U seun se bloed gestort vir my,
Die angel het geen kans gery.
Interlude:
Oh oh ooh, ooh ooh oooh,
Ooh ooh ooh ooh oh ooh ooh,
Oh oh ooh, ooh ooh oooh,
Ooh ooh ooh ooh oh ooh ooh.
[Refrão]
Dis net genade,
Bm D
Wat my kom red,
D G
Dis net U liefde,
Wat my bedek.
[Pós-Refrão]
D
Ek gee my alles aan Abba God,
My hart lê veilig in U gebod.
Outro:
Oh oh ooh, ooh ooh oooh,
Ooh ooh ooh ooh oh ooh ooh,
Ek gee my alles aan Abba God,
My hart lê veilig in U gebod.
D