Cifra de Dis Fyn - Zaan Sonnekus
Veja os acordes de Dis Fyn, de Zaan Sonnekus, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Zaan Sonnekus →
Primeiro acorde: E 10 acordes identificados
Simplificar
Afinação: E A D G B ECapotraste: Sem capotraste
BPM: 170
Released: 15 Oct 2021
Album: Zonneblom
Capo: No
[Intro]
D
D
D
[Verse 1]
Dit is wilder as gewoonlik,
Jy weet mos alles pel,
Jy kan dit oor vertel.
[Verse 2]
Dis net ys op die kredietkaart,
Die sneeu het gesmelt,
Jy kan oor dit gesels.
[Bridge 1]
G D
Maar als jy my eenkeer vra,
En ek my muur wil slaan,
Ek het jou gewaarsku.
G D
Als dit iets is wat jou pla,
En jy’s eintlik die slaaf,
Dit sal jou nie pas nie.
[Pre-Chorus]
G A
Op en op en op,
N.C.
En af daarna.
[Chorus]
Dis fyn,
Dis fyn,
Dis piekfyn met my,
D F#m F#
Dit stop die pyn,
Dis fyn,
Dis fyn,
Dis fyn,
Ek weet jy dink,
Dit steeds van my.
[Verse 3]
D A Bm
Dit is wilder as tevore,
Ek’s kwaad vir myself,
Ek ding ek kort help.
[Verse 4]
Die laatste keer was eintlike hartseer,
Ons wou kamoefleer,
Hoog diagnoseer.
[Bridge 2]
G D
Maar as jy my “eenkeer” vrae,
En ek my TV slaan,
Ek het jou gewaarsku,
G D
Is dit Jesus wat jou pla?
N wan persepsie haat,
Hy dra nie n das nie.
[Pre-Chorus]
G A
Op en op en op,
N.C.
En af daarna.
[Chorus]
Dis fyn,
Dis fyn,
Dis piekfyn met my,
D F#m F#
Dit stop die pyn,
Dis fyn,
Dis fyn,
Dis fyn,
Ek weet jy dink,
Dit steeds van my.
[Instrumental]
Bm F#m G D A
Bm D/F# F#m F#
Bm F#m G D A
Bm D/F# F#m F#
[Outro]
Dis fyn,
Dis fyn,
N.C. D
Dis piekfyn met my,
D F#m F#
Dit stop die pyn,
Dis fyn,
Dis fyn,
Dis fyn,
Ek weet jy dink,
Dit steeds van my,
Dis fyn.