Cifra de Die Padda Wou Gaan Opsit - Carike Keuzenkamp
Veja os acordes de Die Padda Wou Gaan Opsit, de Carike Keuzenkamp, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Carike Keuzenkamp →
Primeiro acorde: D 4 acordes identificados
D
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei, A-ham
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei, A-ham
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei
Maar 'n opsitkers kon hy nêrens kry, A-Ham, A-Ham, A-Ham
Hy vra toe vir vuurvlieg om sy lig uit te huur, A-Ham
Hy vra toe vir vuurvlieg om sy lig uit te huur, A-Ham
Hy vra toe vir vuurvlieg om sy lig uit te huur
Die vuurvlieg sê ja, teen 'n sent 'n uur, A-Ham, A-Ham, A-Ham
Die twee sit toe af na die nooi se huis, A-Ham
Die twee sit toe af na die nooi se huis, A-Ham
Die twee sit toe af na die nooi se huis
Die huis in die vlei van mejuffrou Muis, A-Ham, A-Ham, A-Ham
Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen, A-Ham
Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen, A-Ham
Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen
Het hy van hierdie ontstellende nuus verneem, A-Ham, A-Ham, A-Ham
Die vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis, A-Ham
Die vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis, A-Ham
Die vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis
Hy moes opsit saam met Padda en sy muis, A-Ham, A-Ham, A-Ham
Die padda het die vuurvlieg toe huistoe gestuur, A-Ham
Die padda het die vuurvlieg toe huistoe gestuur, A-Ham
Die padda het die vuurvlieg toe huistoe gestuur
Want 'n opsitkers teen 'n sent 'n uur en 'n luistervink daarby is gans te duur,
A-Ham, A-Ham, A-Ham