Cifra de Die Ou N1 - Platteland Donkie
Veja os acordes de Die Ou N1, de Platteland Donkie, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Platteland Donkie →
Primeiro acorde: E 7 acordes identificados
Afinação: E A D G B ETecla: CCapotraste: Sem capotraste
C
'N Uur uit die Kaap
Net so deur die tonnel
F
Jy gaan draai by die Ou N1
G
Groet die wingerde jou met 'n groen gesig
F C
Die manne pars en die trekkers dreun
C
Ek stop eerste by Du Toitskloof Kelder
F
Vir 'n happie en 'n glasie wyn
G
Ek kyk hoe die boere hulle werk voltooi
F C
Want vanaand is dit brandewyn
G
Ohhh
C
Want dis in Rawsonville waar ons rugby jol
F
Warm op In Die Hoek se bar
G
Van oud tot jonk kom ons bymekaar
F C
Om die tros met trots te dra
C
In die tweede helfte as die asems blaas
F
En die wedstryd fisies raak
G
Is dit die drankgedrewe spelers
F C
Wat die ander af moet dra
Dis hard, dis fisies in die platteland
C
Na die kuier by die klubhuis
En 'n Woe-Woe fine
F
As dit girls wil lekker dans
G
Gaan ons Stalle toe vir 'n uitval dop
F C
Waar die karakters nou uitdraai
C
Na die laaste rondte bel die eerste vrou
F
Ons moet nou huis toe gaan
G
Die vuur brand al vir 'n Ockert tjop
F C
En 'n Winelands Chicken Fry
G
Maar ons kan nie huis toe gaan nie
Want die plek is gesluit
En die sleutels uitgesmyt
G
Ohhh
C
Want dis in Rawsonville waar ons rugby jol
F
Warm op In Die Hoek se bar
G
Van oud tot jonk kom ons bymekaar
F C
Om die tros met trots te dra
C
In die tweede helfte as die asems blaas
F
En die wedstryd fisies raak
G
Is dit die drankgedrewe spelers
F C
Wat die ander af moet dra
Dis hard, dis fisies in die platteland
C
Want dis in Rawsonville waar ons rugby jol
F
Warm op In Die Hoek se bar
G
Van oud tot jonk kom ons bymekaar
F C
Om die tros met trots te dra
C
In die tweede helfte as die asems blaas
F
En die wedstryd fisies raak
G
Is dit die drankgedrewe spelers
F C
Wat die ander af moet dra
Dis hard, dis fisies in die platteland
Dis hard, dis fisies in die platteland