Cifra de Die Ou Kampvuur - Christiaan Baartman
Veja os acordes de Die Ou Kampvuur, de Christiaan Baartman, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Christiaan Baartman →
Primeiro acorde: D/F# 7 acordes identificados
{Chords}
D/F# 2x0232}
D x5403x}
Intro
Em D/F# G G
C D Em
[Refrão]
Begrawe my langs die ou kampvuur,
Waar my oupa in die aande na die Laeveld gluur,
Laat die jakkalse dans om my bene hier,
Maar begrawe my langs die ou kampvuur,
G/B C D Em
[Verso 1]
Em D/F# G G
Ses geroeste snare om om my se te se,
En oorlogsveld waar my hart moet lê,
Em D/F# G G
Iewers het die onskuld net my siel verlaat,
C D Em
Iewers het dit vol geraak met bitter haat.
[Pré-Refrão]
Die Vrede van die Here kom mos met die son,
Dis al weke lank donker in my sonne blom,
Am G C
Drake vanuit gister het die dag kom steel,
Ek ben donker denker het met my kom speel.
[Refrão]
Begrawe my langs die ou kampvuur,
Waar my oupa in die aande na die Laeveld gluur,
Laat die jakkalse dans om my bene hier,
Maar begrawe my langs die ou kampvuur,
G/B C D Em
[Verso 2]
Haar lig het die donkerte uit oorle,
Haar woorde het die waarheid in my oor kom se,
Die son het uit haar diepte uit skerp geskyn,
Dis waarheen ek gegaan het, sy verdoof my pyn.
[Pré-Refrão]
Die Vrede van die Here kom mos met die son,
Die Here het gevestig in die sonneblom,
Maar drake het haar asem van haar weg gevat,
Am D G
Bietjie vir bietjie haar vlam dood gespat.
{Instrumental}
C D Em
C D Em
C D Em
C D Em
[Refrão]
Begrawe my langs die ou kampvuur,
Waar my oupa in die aande na die Laeveld gluur,
Laat die jakkalse dans om my bene hier,
Maar begrawe my langs die ou kampvuur,
G/B C D Em
Outro
Begrawe my langs die ou kampvuur,
Daar waar my sonneblom die nag versier,
Laat die jakkalse dans om ons bene hier,
Maar begrawe my langs die ou kampvuur,
G/B C D Em
Van daar kan jy vir my ma na die Here stuur,
Van daar kan jy vir my ma na my sonneblom toe stuur.