Cifra de Die Here Is My Herder - Misc Praise Songs
Veja os acordes de Die Here Is My Herder, de Misc Praise Songs, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Misc Praise Songs →
Primeiro acorde: E 16 acordes identificados
Simplificar
Afinação: E A D G B ETecla: FCapotraste: Sem capotraste
Artist: Misc Praise Songs
Song Title: Die Here Is My Herder
Tab author: Righardt van Tonder
Lorraine Du Plooy. Die liedjie van hierdie weergawe kan gekry word:
https://www.youtube.com/watch?v=hfFnjtpng3s
[Verse 1]
F
Die Here is my Herder.
Niks sal my ontbreek nie
Hy laat my neerlê in groen weivelde
F F
Na waters waar rus is.
Gm7 F Bb
Lei Hy my heen
Na waters waar rus is.
C F
Lei Hy my heen.
[Chorus]
Baie diep haal Hy my uit.
Baie diep haal Hy my uit.
Hy plant my voete op ‘n ewige Rots.
Bb F Fmaj7 Dm7 Em F
En baie diep haal Hy my uit.
[Verse 2]
F F
Al gaan ek in ‘n doodsdal,
F Am C
ek sal geen onheil vrees nie,
Want U is met my,
Ja U vertroos my.
U salf my hoof met olie,
F Bb Bb7
my beker loop oor,
Bb F
U salf my met olie,
my beker loop oor.
[Chorus]
Baie diep haal Hy my uit.
Baie diep haal Hy my uit.
Hy plant my voete op ‘n ewige Rots.
Bb F Fmaj7 Dm7 Em F
En baie diep haal Hy my uit.