Cifra de Deesdae - Die Heuwels Fantasties
Veja os acordes de Deesdae, de Die Heuwels Fantasties, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Die Heuwels Fantasties →
Primeiro acorde: E 3 acordes identificados
Intro: E A
E C#m
deesdae is maar flou
A
afgewater
toe val 'n lig op ons
toevallig
toe val ons
hoe later hoe kwater
E C#m
kyk op ou plakate
hoe ons ouer raak
E
snaaks hoe vinnig jy
van al jou wiele en juwele
kan ontslae raak
E A
E
gee ons net 'n oomblik
C#m
los vir ons 'n gaping
E
oë oop
uit die as 'n nuwe asem
E
ag ons belangrik
C#m
gee ons net 'n oomblik
E C#m A
oë oop
E
iemand anders
in 'n winkelvenster gesien
E
en nie geweet wie dit was nie
C#m A
wie se gesig dit was
E
ek kon myself nie herken nie
C#m A
ek kon myself nie herken nie
E C#m A
ek het myself in 'n winkelvenster gesien
gestap tot my bene soos stene kramp
'n siener in die suburbs sien niks
'n siener in die suburbs sien niks
hier't ons van uitwerp werk gemaak
hier't ons van uitwerp werk gemaak
het jy ook vere gevoel
ek het vere gevoel