Cifra de Dankie Vader - Pieter Cloete
Veja os acordes de Dankie Vader, de Pieter Cloete, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Pieter Cloete →
Primeiro acorde: C 11 acordes identificados
Intro
C F C G C
[Verso 1]
C F C
Wanneer ek wakker word en sien hoe die nag begin te wyk
En besef dat ek deel kan wees van God se koninkryk
Dan sê ek dankie aan die Vader vir Sy liefde en genade
Wat ons onderig en vorm om meer Sy wil te doen
[Refrão]
C F
Vader ek sê dankie dat ek U kan ken
G
Dankie dat U my so liefhet
F C
Dankie vir die voorreg
Om te dien in Gees en Waarheid
En Christus in ons
C C
Die hoop op U heerlikheid
[Verso 2]
Gsus4 F C
Wanneer die dag se keuses en besluite ons wil verswelg
Dat ons kan weet dat as ons ons deur U Gees laat lei
C F C
U aan ons die mag gee om seuns van U te wees
As ambasadeurs U Beeld en gelykenis op aarde te wees
[Refrão]
C F
Vader ek sê dankie dat ek U kan ken
G
Dankie dat U my so liefhet
F C
Dankie vir die voorreg
Om te dien in Gees en Waarheid
En Christus in ons
C C Ab
Die hoop op U heerlikheid
C# F#
Vader ek sê dankie dat ek U kan ken
Ab
Dankie dat U my so liefhet
F# C# Ab
Dankie vir die voorreg
Om te dien in Gees en Waarheid
En Christus in ons
C C F# C#
Die hoop op U heerlikheid