Cifra de Dank Die Here Vir Jou - Barto
Veja os acordes de Dank Die Here Vir Jou, de Barto, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Barto →
Primeiro acorde: G 9 acordes identificados
BPM: 144
Intro
G G Gadd11 G
[Verso 1]
As ek terug kyk toe alles begin,
Was die wa voor die osse in gespan,
Ons het klippe gekou ek weet,
Maar dis alles die moeite werd gewees,
Ek kyk op na die berge en kry weer hoop,
Dis genade dat jy oor my pad loop.
[Refrão]
Ek staan op my knieë van dankbaarheid,
Ek het lankal gevra en gewag vir die regte tyd,
Het hierdie gebed gespaar vir nou,
Ek dank die Here vir jou,
Ek kom soos ek is en so sal ek bly,
Het geweet daar is iemand gemaak vir my,
Het hierdie gebed gespaar vir nou,
Ek dank die Here vir jou, whoah-oh,
Ek dank die Here vir jou, whoah-oh,
Ek dank die Here vir jou,
Het hierdie gebed gespaar vir nou,
Ek dank die Here vir jou.
[Verso 2]
Die ergste is reeds verby,
Maar as dit rof raak kyk net vir my,
En weet dat jy op my kan vertrou,
D Em
Want ek weet eks gemaak vir jou,
D
Hou my hand vas en maak net jou oë toe,
D
Deur sy genade kan ons hemel proe, oooh.
[Refrão]
Ek staan op my knieë van dankbaarheid,
Ek het lankal gevra en gewag vir die regte tyd,
Het hierdie gebed gespaar vir nou,
Ek dank die Here vir jou,
Ek kom soos ek is en so sal ek bly,
Het geweet daar is iemand gemaak vir my,
Het hierdie gebed gespaar vir nou,
Cadd9
(Ek dank die Here).
[Refrão]
Ek staan op my knieë van dankbaarheid,
Ek het lankal gevra en gewag vir die regte tyd,
Het hierdie gebed gespaar vir nou,
Ek dank die Here vir jou,
Ek kom soos ek is en so sal ek bly,
Het geweet daar is iemand gemaak vir my,
Het hierdie gebed gespaar vir nou,
Ek dank die Here vir jou, whoah-oh,
Ek dank die Here vir jou, whoah-oh,
Ek dank die Here vir jou,
Het hierdie gebed gespaar vir nou,
Ek dank die Here vir jou.
Outro
D
Amen,
Em7
Amen,
Cadd9
Amen,
G
Amen.