Cifra de Daar Doer In Die Bosveld - Chris Le Roux
Veja os acordes de Daar Doer In Die Bosveld, de Chris Le Roux, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Chris Le Roux →
Primeiro acorde: D 4 acordes identificados
D D DUD D DU
1 & 2 & 3 &
Intro
G D
G G
[Verso 1]
Vêr van die stad
Wil ek graag ry
Die ou wapad
Die roep na my
My hart verlang
Na eensaamheid
O, laat my dwaal
Oor velde wyd
[Refrão]
Daar doer in die Bosveld
Daar wil ek bly
Daar doer in die Bosveld
Daar's rus vir my
Deur heimwee gedrewe
Daar wil ek lewe
In vreedsaamheid
en stilte gaan
die tyd verby
[Verso 2]
Groen doringbome
Fluister omheen
Rustige drome
Droom ek alleen
Skoon lentemaande
Sterreligaande
Oral is skoonheid
Elk lewe te seën
[Refrão]
Daar doer in die Bosveld
Daar wil ek bly
Daar doer in die Bosveld
Daar's rus vir my
Deur heimwee gedrewe
Daar wil ek lewe
In vreedsaamheid
en stilte gaan
die tyd verby