🔥 Busque músicas, artistas e receba novidades do CifraNET direto no celular. 🚀 ENTRAR NO BOT DO CIFRANET
Cifra interativa
Nádine

Daai Liefde

Nádine

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
BPM: 100 [Verso 1] G Ek hoor hoe almal praat, G Ek dink dis reg dat niemand weet, C Wat eintlik aangaan met my, G Ek kan nie rêrig help alles draai om jou, G C Selfs al kon ek help dink ek nie ek sou. [Pré-Refrão] D Em Want ek sien iets in jou oë wat my in liefde laat glo, C G Wat my in liefde, in liefde laat glo. [Refrão] G Jy's altyd op my lippe en my hart loop oor, C Dsus4 D Ek is een oomblik hoog en die volgende hoër, G Em Ons het daai liefde waarvoor elke mens vir altyd in 'n lewe wens, C G/B Dsus4 Liefde wat maak dat jy sing, C G/B Dsus4 C G G D C G/B D Daai liefde wat jou wêreld tot 'n stilstand bring. [Verso 2] G Laat hulle nou sê ons twee is mal, G C Want ek is mal verlief en ek hard geval, G En wie gee om wat al die ander dink, G C Want hierdie is hoe ware liefde klink. [Pré-Refrão] D Em Want ek sien iets in jou oë wat my in liefde laat glo, C G Wat my in liefde, in liefde laat glo. [Refrão] G Jy's altyd op my lippe en my hart loop oor, C Dsus4 D Ek is een oomblik hoog en die volgende hoër, G Em Ons het daai liefde waarvoor elke mens vir altyd in 'n lewe wens, C G/B Dsus4 Liefde wat maak dat jy sing, C G/B Dsus4 C Daai liefde wat jou wêreld tot 'n stilstand bring. [Ponte] C D Daar is niks wat my nou kan maak soos jy, G Dsus4 C Want jy's die tipe liefde wat 'n mens net een keer kry, Dsus4 D Dsus4 Een keer kry. [Refrão] G Jy's altyd op my lippe en my hart loop oor, C Dsus4 D Ek is een oomblik hoog en die volgende hoër, G Em Ons het daai liefde waarvoor elke mens vir altyd in 'n lewe wens, C G/B Dsus4 Liefde wat maak dat jy sing, C G/B Dsus4 C G Daai liefde wat jou wêreld tot 'n stilstand bring. Outro G Jy's altyd op my lippe en my hart loop oor, C Dsus4 D Ek is een oomblik hoog en die volgende hoër, G Em Ons het daai liefde waarvoor elke mens vir altyd in 'n lewe wens, C G/B Dsus4 Liefde wat maak dat jy sing, C G/B Dsus4 C G Daai liefde wat jou wêreld tot 'n stilstand bring.