Cifra de Bring Hom Hulde - Misc Praise Songs
Veja os acordes de Bring Hom Hulde, de Misc Praise Songs, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Misc Praise Songs →
Primeiro acorde: Am 7 acordes identificados
verse 1
Bring Hom hulde
Bring Hom ere
Bring Hom hulde ere lof en majesteit
Soos in die hemele
So ook op die aarde
Aan Jesus alleen kom toe die eer en heerlikheid
verse 2
Aan die kruis het Hy die vyand uitgeklee
In die openbaar oor hom getriomfeer
Die poorte van die doderyk is uitmekaar geskeur
En die lee graf verkondig steeds dat Hy alleen regeer