Cifra de Breek My Hart - Corlea Botha
Veja os acordes de Breek My Hart, de Corlea Botha, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Corlea Botha →
Primeiro acorde: C 7 acordes identificados
BPM: 103
[Pré-Refrão]
N.C.
Breek my hart 'seblief,
N.C.
Sodat ek jou van vooraf weer kan kies,
N.C.
Want ek sal nie 'n ding verander nie,
N.C.
Jou wonde maak nie seer nie, maak my liewer.
[Refrão]
G
Maak jou foute weer,
Sodat ek net van vooraf les kan leer,
En weereens na jou kyk en als vergewe,
Jou wonde maak nie seer nie, maak my liewer,
Vir jou, oooh . . .,
Vir jou, ooh ooh.
[Pós-Refrão]
G
Breek my hart 'seblief,
En vra my dan net weer om lief te wees,
Ek sal dit doen want ek het nie 'n keuse,
Als van my hart, my siel, my wese.
[Verso 1]
En gooi dit als weer weg,
Ek sal gereed staan en vir ons bly veg,
Al weet ek jy's verkeerd en ek is reg,
C
Gooi dit als weer weg.
[Verso 2]
Maak foute,
Ek belowe ek's die een, ek belowe ek's die een,
Wat al jou seer kan weg vat,
Ja, gaan heel maak . . ..
[Pré-Refrão]
G
Breek my hart 'seblief,
Sodat ek jou van vooraf weer kan kies,
Want ek sal nie 'n ding verander nie,
Jou wonde maak nie seer nie, maak my liewer.
[Refrão]
En maak jou foute weer,
Sodat ek net van vooraf les kan leer,
En weereens na jou kyk en als vergewe,
Jou wonde maak nie seer nie, maak my liewer.
[Pós-Refrão]
G
Breek my hart 'seblief,
En vra my dan net weer om lief te wees,
Ek sal dit doen want ek het nie 'n keuse,
Als van my hart, my siel, my wese.
[Verso 3]
G
Gooi dit als weer weg,
Al weet ek jy's verkeerd en ek is reg,
Em7
Gooi dit als weer weg,
Cadd9
Gooi dit als weer weg.
Outro
G
Breek my hart 'seblief,
Sodat ek jou van vooraf weer kan kies,
Want ek sal nie 'n ding verander nie,
Jou wonde maak nie seer nie, maak my liewer.