Cifra de Brand - Brendan Peyper
Veja os acordes de Brand, de Brendan Peyper, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Brendan Peyper →
Primeiro acorde: E 3 acordes identificados
Intro:
| E | A B7* |
[Verso 1]
n Honderd bokke kry jou in, dit laat die band begin sing.
Jy kan die vuur maar begin, laat ons die vleis inbring.
Soek jy n pool-tafel of soek jy net die thrill?
Ek het jou heel week verlang, so, laat ons meelvloer toe gaan.
[Refrão]
So, laat my vry vanaand op die platteland,
vanaand slaan ons hierdie dansvloer sommer aan die brand.
So, laat my vry vanaand, ek het jou heel week verlang,
so, kom n bietjie hier ek wys jou die vuur
en die vlamme in my hart wat vir jou staan en
E A B7*
brand, brand, brand; brand, brand brand.
[Verso 2]
Jy het mos bene in die gene, so, kom ons kry n rede
om hierdie plek agter te los, dan is dit net ek en jy.
Sal jy by kan bly? Of gaan ek en jy
B7* B7* A* A* B7*
[Refrão]
So, laat my vry vanaand op die platteland,
vanaand slaan ons hierdie dansvloer sommer aan die brand.
So, laat my vry vanaand, ek het jou heel week verlang,
so, kom n bietjie hier, ek wys jou die vuur
en die vlamme in my hart wat vir jou staan en brand.
[Ponte]
Ja, die trane, die trane loop alweer
en ek wens ek, ek wens ek kon dit keer.
Ja, die trane, die trane loop alweer
as jy so met daai rokkie paradeer.
[Refrão]
So, laat my vry vanaand op die platteland,
vanaand slaan ons hierdie dansvloer sommer aan die brand.
So, laat my vry vanaand, ek het jou heel week verlang,
so, kom n bietjie hier, ek wys jou die vuur
en die vlamme in my hart wat brand.
So, laat my vry vanaand op die platteland,
vanaand slaan ons hierdie dansvloer sommer aan die brand.
So, laat my vry vanaand, ek het jou heel week verlang,
so, kom n bietjie hier, ek wys jou die vuur
en die vlamme in my hart wat vir jou staan en brand.
Outro:
So, kom n bietjie hier, ek wys jou die vuur

E A B7* E*