Cifra de Bosvarkjag - Juba
Veja os acordes de Bosvarkjag, de Juba, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Juba →
Primeiro acorde: E 6 acordes identificados
Simplificar
Afinação: E A D G B ECapotraste: Sem capotraste
From the album "As Ek Eendag Ophou Droom" (2016)
Youtube link: https://youtu.be/e8g0oyDSEf0
Spotify link: https://open.spotify.com/track/00x8DUrji2t5T6UuDgJtfg?si=3c104ae8a93c46e5
[Intro]
| A | E | B | E |
| A | E | B | E |
[Verse 1]
Verlede winter naby Bakkerspas
Toe ek en my pel wou gaan bosvark jag
Van so iets het ek niks geweet
Maar die ervaring sal ek nooit vergeet
Ou Piet het ‘n pyl en boog daar aangebring
En vir my vertel hoe kwaai skiet die ding
Maar dit sal ek nooit weer probeer
Ek sit in ‘n boom, my broek geskeur
[Chorus]
As jy bosvarkjag moet jy stil kan sit
B E
Raak kan skiet, kan hardop bid
As daai beer jou in ‘n hoek vaskeer
Dan sê ek net, totsiens meneer
As hy nader kom en soos ‘n maer vark skree
Moet jy lyn kan sny, moet jy alles gee
Ja, bosvarkjag moet jy stil kan sit
B E
Raak kan skiet, kan hardop bid
[Verse 2]
E
Min het ek geweet, nooit vir my vertel
‘N bosvarkie is nie jou pel
Met tande soos messe en ‘n hart van ‘n leeu
Kan hy jou maklik soos ‘n baba laat skreeu
In ‘n skuilinkie van takke gebou
Het ons hom ingewag en winegums gekou
Teen middernag het hy daar aangekom
B
Ek kon sweer die ding weeg ‘n ton
[Chorus]
As jy bosvarkjag moet jy stil kan sit
B E
Raak kan skiet, kan hardop bid
As daai beer jou in ‘n hoek vaskeer
Dan sê ek net, totsiens meneer
As hy nader kom en soos ‘n maer vark skree
Moet jy lyn kan sny, moet jy alles gee
Ja, bosvarkjag moet jy stil kan sit
B E
Raak kan skiet, kan hardop bid
[Instrumental]
| A | E | B | E |
| A | E | B | E |
[Verse 3]
Ou Piet het bewerig die boog oorgehaal
Ek kan nie glo ons het hiervoor betaal
Hoe kry jy ‘n pyl in daai ding se lyf
B
Waar is my oom se 375
Die pyl is release en die vark is getref
Ou Piet het gehardloop en ek het besef
F#7
Bosvark gaan die een wat agter is vang
‘N pyl maak net kwaad en glad nie bang nie
[Chorus]
As jy bosvarkjag moet jy stil kan sit
B E
Raak kan skiet, kan hardop bid
As daai beer jou in ‘n hoek vaskeer
Dan sê ek net, totsiens meneer
As hy nader kom en soos ‘n maer vark skree
Moet jy lyn kan sny, moet jy alles gee
Ja, bosvarkjag moet jy stil kan sit
B E
Raak kan skiet, kan hardop bid
Ja, bosvarkjag moet jy stil kan sit
B E
Raak kan skiet, en hardop bid