Cifra de Boemelaar - Bobby van Jaarsveld
Veja os acordes de Boemelaar, de Bobby van Jaarsveld, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Bobby van Jaarsveld →
Primeiro acorde: E 11 acordes identificados
Tempo 91 Time: 4/4
Intro
E Bsus2
[Verso 1]
E
Ken jy die geheime - Die verlede
Die gedragtes van die straat
Asus2
Elke dag staan ons en wag
Asus2
aan die kant van die straat
Bedel ons tot laat
F#m7
Asseblief meneer wil jy nie help nie
ek soek wit brood maar ek kort Twee rand
[Refrão]
Maar ek bly lief vir julle
Al is ons miskien op straat
Bsus4 Asus2
Ek doen my bes vir julle
Ek weet ons gaan dit maak
Bly altyd lief en nederig
Ons almal is gelyk
Al is jou skoene stukkend
Kyk altyd op en wees bly - Wees bly
[Verso 2]
Esus2 E
Kom my kinders julle ma is dood
Esus2 E Bsus4 Bsus2
Sy het gebedel Met haar lyf
Esus2 E
Kom my kinders ons vat ons goed
Esus2 E
Tel op jou boetie en gee my hoed
Dis n skande om so te staan
[Refrão]
Maar ek bly lief vir julle
Al is ons miskien op straat
Bsus4 Asus2
Ek doen my bes vir julle
Ek weet ons gaan dit maak
Bly altyd lief en nederig
Ons almal is gelyk
Al is jou skoene stukkend
Kyk altyd op en wees bly - Wees bly
[Verso 3]
Maar iewers langs die pad
Asus2
moet ons tog sit en wag
Asus2
Ons vaar die pad na die volgende stad
Miskien is daar n plek wat vir ons wag
F#m7
Elke dag sien ons die mense
E
Almal Met Vervulde wense
Am7 Bsus4 B7
My dogtertjie vra vir my Pa waar is ons mense
[Refrão]
Maar ek bly lief vir julle
Al is ons miskien op straat
Bsus4 Asus2
Ek doen my bes vir julle
Ek weet ons gaan dit maak
Bly altyd lief en nederig
Ons almal is gelyk
Al is jou skoene stukkend
Kyk altyd op en wees bly - Wees bly