Cifra de Blaas Jou Vuvuzela - Radio Kalahari Orkes
Veja os acordes de Blaas Jou Vuvuzela, de Radio Kalahari Orkes, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Radio Kalahari Orkes →
Primeiro acorde: C 8 acordes identificados
Intro
N.C.
Hello baby, voor ek jou oopmond soen,
N.C.
Sê vir my, kan jy braai broodjies maak?
C F G C
C F G C
[Verso 1]
C F
Baby, ek will braai vanaand,
G C
Baby, jy maak slaai vanaand,
C F
Kom ons maak lawaai vanaand,
G C
Baby, ek will braai.
[Pré-Refrão]
Daar's 'n volmaan oor die berge,
Die pap is nou-nou gaar,
G
Kyk hoe wip my rokkie,
Die bokkie soek gevaar.
[Refrão]
O, blaas my vuvuzela,
G C
Doen dit vir Mandela,
C F
Druk my grenadella,
G C
Gee my daai sukela.
Interlude
C F G C
C F G C
[Verso 2]
Die vyand is verower,
Die telling's op die bord,
G
Swaai jou boude bokkie,
Ons dans die sokkie jol.
[Verso 3]
C F
Baby, waai jou boud vanaand,
G C
Baby, ek voel stout vanaand,
Ek bring 'n harde hout vanaand,
G C
Baby, ek wil braai.
Interlude
D D D G
D D D G
[Verso 4]
Los die vis en die chips, bring die hout en die Blitz,
So next level terwyl ek braai doen ek splits,
Ek laat die steak lekker sizzle,
D G
Baby, skink vir Pappa nog 'n dubbel.
[Verso 5]
My hande is so in gebraai en taai,
Dat ek die wors met my vingers omdraai,
So kom aan ons steek die vuur aan die brand,
Ek soek 'n chop op die kole en 'n dop in my hand.
[Verso 6]
As ek agter die braai is, you can't go wrong,
G G
Jack Parow rol met gold-plated tongs,
So almal gryp 'n bord en 'n mes,
D G
Dis Jack Parow en die Kalahari Orkes.
[Refrão]
C F
Blaas my vuvuzela,
G C
C F
Blaas my vuvuzela,
G C
C F
Blaas my vuvuzela,
G C
C F
Blaas my vuvuzela,
G C
Interlude
C F G C
C F G C
[Verso 7]
G D G
O, die lekker sokkie die Joburg sokkie jol,
G D G
Swaai my duskant bokkie hou vas ou skattebol,
A D A D
Kyk hoe styg die vlamme hoe warm brand die vuur,
My hart klop stukkend bokkie, hoeveel moet 'n man verduur?
[Verso 8]
D G
Baby, ek will braai vanaand,
A D
Baby, jy maak slaai vanaand,
D G
Kom ons maak lawaai vanaand,
A D
Baby, ek will braai.
Interlude
D G A7 D
D G A7 D
[Refrão]
O, blaas my vuvuzela,
A D
Doen dit vir Mandela,
D G
Druk my grenadella,
A D
Gee my daai sukela.
Outro
O, blaas my vuvuzela,
A D
Doen dit vir Mandela,
D G
Druk my grenadella,
A D
Gee my daai sukela.
N.C.
Dis Jack Parow en die Kalahari Orkes.