Cifra interativa
K

Beter As Liefde

Karlien van Jaarsveld

Sobre:

Dificuldade: facil | Estilo: pop folk, country | Sentimento: romantica, suave | Ocasião: casamento, jantar, violao | Tags: afrikaans, folk, country, violao, facil, romantica

"Beter As Liefde", com credito para Karlien van Jaarsveld. Essa gravacao aparece relacionada ao lancamento "Afrikaans Is Groot, Volume 4" (ano

2011, pais ZA, status Official). Entre as tags publicas associadas a essa gravacao estao afrikaans. Karlien van Jaarsveld is an Afrikaans singer-songwriter. Her debut album, As die Gordyn val, was released in 2010. Previously a member of a rock group, she is now a solo artist who has won several awards in South Africa. Dricus du Plessis, também conhecido por suas iniciais DDP, é um lutador sul-africano de artes marciais mistas (MMA). Atualmente, ele compete na categoria peso-médio do Ultimate Fighting Championship (UFC), onde é ex-campeão peso-médio da organização. Ele é o primeiro sul-africano a ganhar um cinturão do UFC. Em 12 de maio de 2026, ele ocupava a 2ª posição no ranking dos pesos-médios do UFC e a 13ª posição no ranking peso por peso masculino do UFC. Fora do UFC, du Plessis também é ex-campeão dos pesos meio-médio e médio do Extreme Fighting Championship (EFC), e ex-campeão peso-meio-médio do Konfrontacja Sztuk Walki (KSW).

[Intro ] G G G Gadd11 G G G Gadd11 G G G Gadd11 G G G Gadd11 G Intro G Gadd11 G Gadd11 G e|---3----3---3---3---3---3---3---3---3----| B|---0----0---0---1---3---3---3---1---0----| G|---0----0---0---0---0---0---0---0---0----| D|---0----0---0---0---0---0---0---0---0----| A|---2----2---2---2---2---2---2---2---2----| E|---3----3---3---3---3---3---3---3---3----| [Verso 1] G Ek weet my hart is vol, Dsus4 Maar ek laat jou hier in, D Ek weet ek moet weghol, C Maar ek sien 'n begin, C Dit alles met jou, G Gadd11 G G Gadd11 G Ek verloor alle sin. [Verso 2] G Ek het jou nie verwag, Dsus4 Ek het jou nie beplan, D Maar hoe besluit 'n mens, C Waarheen jou pad sal gaan, C Jy het my gewys hoe, G Gadd11 G Jy by my sou staan. [Refrão] G Gadd11 G Gadd11 G Want daar's niks beter as liefde nie, C Daar's niks beter as jy, D En ek weet ek verdien jou nie, G Gadd11 G Maar jy bly nog by my, G Gadd11 G Gadd11 G En die liefde vergeet jou nie, C En dit sal jou nooit onder kry, D En ek glo wat ek sê daar's niks beter, C D G G Gadd11 G G Gadd11 G Beter as liefde nie. [Verso 3] G Jy het so mooi gelyk, Dsus4 Jy't alles reg gedoen, D Jy't deur my siel gekyk, C Ek wou jou aanhou soen, C En vir jou wys hoe, G Gadd11 G G Gadd11 G Jy vir my sou val. [Verso 4] G Hoe kon jy dit weerhou, Dsus4 Dit wat jy vir my voel, D Die liefde vrees jou nie, C Hy word vir jou bedoel, C Hy sal jou intrek, G Gadd11 G En jou hart wegspoel. [Refrão] G Gadd11 G Gadd11 G Want daar's niks beter as liefde nie, C Daar's niks beter as jy, D En ek weet ek verdien jou nie, G Gadd11 G Maar jy bly nog by my, G Gadd11 G Gadd11 G En die liefde vergeet jou nie, C En dit sal jou nooit onder kry, D En ek glo wat ek sê daar's niks beter, C D Em Beter as liefde nie. [Ponte] Bm Ek weet oor 'n honderd jaar, C G D/F# Sal ek nog steeds dieselfde sê, Em Bm Deur alles bly ons nog bymekaar, C Dsus4 Want ek wil net vir jou hê. Outro G Gadd11 G Want daar's niks beter as liefde nie, C Daar's niks beter as jy, D En ek weet ek verdien jou nie, G Gadd11 G Maar jy bly nog by my, G Gadd11 G Gadd11 G En die liefde vergeet jou nie, C En dit sal jou nooit onder kry, D En ek glo wat ek sê daar's niks beter, C D G Gadd11 G Beter as liefde nie, G Gadd11 C En ek glo wat ek sê, C Daar's niks beter, D G G Gadd11 G G Gadd11 G Beter as liefde nie.
Cifras em alta

As músicas que o Mundo está tocando agora