Cifra de Berge - Spoegwolf
Veja os acordes de Berge, de Spoegwolf, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Spoegwolf →
Primeiro acorde: F#m 5 acordes identificados
[Intro ]
F#m
[Verso 1]
F#m D A E
daar kom n rustigheid oor my
F#m D
soos n afperiode
A E
of na die opgooi
D F#m A
die see as jy stukkend is
D F#m
ek dink dis wat ons kry
voor jy sag word
voor jy ophou skop
[Refrão]
A C#m
ek het gehoop vir vrede
n hangmat oor my uitgebrande lewe
ek sien jou in wonderwerke
ek sien jou in die uitgebrande berge
A C#m F#m D
Oooh Oooh Oooh Oooh
[Verso 2]
F#m D A E
daar lê n wereld tussen ons
F#m D
A E
D F#m
dat jou flikkering n boodskap is
D F#m
voor ek sag word
voor ek ophou skop
E D E D A
[Refrão]
A C#m
ek het gehoop vir vrede
n hangmat oor my uitgebrande lewe
ek sien jou in wonderwerke
ek sien jou in die uitgebrande berge
A C#m F#m D
Oooh Oooh Oooh Oooh
[Ponte]
F#m E F#m
in die doderyk in gedra, alleen
ek weet daar is baie van ons, maar
F#m C#m
ooh, ooh
D A F#m
ooh, ooh
ek het jou soos n boot van been
tot die bodem van brein gesink
ek weet daars baie van ons, maar
F#m C#m
ooh, ooh
D A
ooh, ooh
[Refrão]
A C#m
ek het gehoop vir vrede
n hangmat oor my uitgebrande lewe
ek sien jou in wonderwerke
ek sien jou in die uitgebrande berge