Cifra interativa
André Schwartz

Banneling

André Schwartz

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro: C C C G C C C [Verso 1] G C G C Eendag is 'n leeftyd, G C Em F Met die hartseer gehuil van see en wind, G C Em In my brand daar vure, G F C C C G C C C My vlerke so gebind. [Verso 2] G C G C Eendag gaan ek huis toe, G C Em F Na my grond toe waar al my spore loop, G C Em Daar lê al my hartstog, F C Bb Em My erfenis en al my hoop . . .. [Refrão] F Am Bb Glo my, was ek maar 'n arend, C Bb F Noodlot se vlugteling, C Bb F Am Bb Biddend vir die soete uitkoms, C7 Bb F A Die laaste hoop vir 'n banneling. [Verso 3] D A D Eendag is 'n lang tyd, A D F#m G Maar dis altyd waaraan ek vas kan hou, A7 D F#m Skimme van geliefdes, A G D Beloftes om aan vas te hou. [Refrão] G Bm C Glo my, was ek maar 'n arend, D D7 G Noodlot se vlugteling, D C G Bm C Biddend vir die soete uitkoms, D7 C G Die laaste hoop vir 'n banneling. Instrumental: C D7 G Outro: D C G Bm C Biddend vir die soete uitkoms, D7 C G Die laaste hoop vir 'n banneling. D G D C G