Cifra de Baard Soos N Kaptein - Christiaan Baartman
Veja os acordes de Baard Soos N Kaptein, de Christiaan Baartman, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Christiaan Baartman →
Primeiro acorde: E 3 acordes identificados
Intro
E E B7 B7
E E
[Refrão]
Het jy n baard soos n kaptein, drink jy lekker brandewyn?
As jy n vuur kan stook, en n boutjie rook,
Het jy n baard soos n kaptein,
Soek jy n baard soos n kaptein?
Dit maak jou n myn konyn,
Het jy n dubble cab trok, en n 9 mil glock,
Dan het jy n baard soos n kaptein.
Interlude
E E B7 B7
E E
[Verso 1]
E E
Is wit wyn vir jou goor, dink jy hoender is n groente?
Hoor jy die koedoes blaf as jy jou kop neerlê?
E E E E
Lekker mes in jou linker sak, n tool case vir die dag se twak,
Kan jy alles fix met ducktape en bloudraad?
Dan is jy deel van n eksklusiewe span,
n man met n plan wat weet hy kan,
Met n ietsie vir die keel en n ken vol staalwol.
[Refrão]
Het jy n baard soos n kaptein, drink jy lekker brandewyn?
As jy n vuur kan stook, en n boutjie rook,
Het jy n baard soos n kaptein,
Soek jy n baard soos n kaptein?
Dit maak jou n myn konyn,
Het jy n dubble cab trok, en n 9 mil glock,
Dan het jy n baard soos n kaptein.
Interlude
E E B7 B7
E E
[Verso 2]
E E
As jou pelle jou kan uitlok met n stoute branna en n T-bone steak,
Is die keuse mos nou klaar vir jou gemaak,
E E E E
Kry jy jou vleis uit n vrieskas wat vol is van die laaste jag,
Is jou biltong beter as die in die dorp?
Dan is jy deel van n eksklusiewe span,
n man met n plan wat weet hy kan,
Met n ietsie vir die keel en n ken vol staalwol.
[Refrão]
Het jy n baard soos n kaptein, drink jy lekker brandewyn?
As jy n vuur kan stook, en n boutjie rook,
Het jy n baard soos n kaptein,
Soek jy n baard soos n kaptein?
Dit maak jou n myn konyn,
Het jy n dubble cab trok, en n 9 mil glock,
Dan het jy n baard soos n kaptein.
[Ponte]
A E B7 E
As jy voel daars iets te kort in alles wat jy doen,
Dan is dit tyd vir jou om baard te groei.
Outro
Het jy n baard soos n kaptein, drink jy lekker brandewyn?
As jy n vuur kan stook, en n boutjie rook,
Het jy n baard soos n kaptein,
Soek jy n baard soos n kaptein?
Dit maak jou n myn konyn,
Het jy n dubble cab trok, en n 9 mil glock,
Dan het jy n baard soos n kaptein.
As jy jou man moet staan en jy weet jy kan,
Het jy n baard soos n kaptein.