Publicidade
Intro: C
C
Hulle sê ons moet glo, net soos die kinders
Em
So is hierdie lewe dan net vir beginners?
F C
Seuntjies word manne en gaan sit dan in ‘n kroeg
G
en lyk moeg
My seun, jy moet luister as ek vir jou sê:
Jy gaan eendag moet veg, met als wat jy het
Soms gaan jy voel, wat is die doel , genoeg
is genoeg
C
Ek wil hê jy moet saam sing as musiek begin speel
Am
en dans in die somer se reën
F
En soek vir die reënboog
G
langs die pad, my skat
C Am
Hardloop in die see in met jou jeans aan
F
Kyk uit vir ‘n meermin en deel in gesprekke
G
oor al die mooi plekke langs die kus
F
Bly bewus van jouself
C
Net nie teveel nie
Am
ook nie te min nie
G
Maar net nie te veel nie
C
Ek wil hê jy moet saam sing as musiek begin speel
Am
En dans in die somer se reën
F
En soek vir die reënboog
G
langs die pad, my skat
F
En as jy ooit voel
Am
die lewe is net een groot ge-suffer
F G
reik jou hande uit en help ‘n ander
F
met minder as jy
Am
Gaan maak iemand bly
G
want dan sal jy
Altyd kan saam sing as die musiek begin speel
En dans in die somer se reën
En soek vir die reënboog
langs die pad, my skat
Hardloop die see in met jou jeans aan
Kyk uit vir ‘n meermin
En as jy haar vind
is ek bly my kind
want ek weet
twee dromers is beter as een
Brug (x2)
=========
C
Nan na na na he, Nan na na na he
Am
Nan na na na he, Nan na na na he
F
Nan na na na he, Nan na na na he
G
Nan na na na he, Nan na na na he
F
Ek wil he jy moet saam sing
E
Ek wil he jy moet saam sing
Am G F
Ek wil he jy moet saam sing
C
my kind
ESCOLHA OS ACORDES:
|
Cifras em alta
As músicas que o Mundo está tocando agora
-
1
Balancê
Sara Tavares
-
2
Majestade
Carlos A. Moyses
-
3
It's A Great Day (for Me To Whoop Somebody's Ass)
Paul Thorn
-
4
Paraíso
Danilo Santos
-
5
Yesterday
Petula Clark
-
6
Maybe someday
The Cure
-
7
Un Trocito De Cielo
Jaci Velasquez
-
8
Call Me Up
Ezio
-
9
Por Onde Anda Você?
Nina Fernandes
-
10
Con El Cielo
Hillsong Worship
-
11
Vem Com Teu Fogo
Adorazione
-
12
Excelente
Lucas Santos Tiago
-
13
Fake Amor
Melody
-
14
Rock And Roll In The Hay
Brad Cotter
-
15
Nunca Había Sentido Tanto Miedo
Alejandro Neri
-
16
Hipnose
Manu Gavassi
-
17
Hey, Good Lookin'
Dean Martin
-
18
Augusta, Angélica e Consolação
Tom Zé
-
19
Enquanto Cê Não Vem
Eu, Trovador
-
20
Pelo Teu Nome
Leonardo Campos