Cifra interativa
F

As Ek Weg Is

Francois Van Coke

Sobre:

Dificuldade: facil | Estilo: rock/folk (Afrikaans) | Sentimento: animada, festiva | Ocasião: churrasco, festa, bar | Tags: rock, afrikaans, festa, violao, facil, animada

"As Ek Weg Is", com credito para Francois van Coke, Tasché. Essa gravacao aparece relacionada ao lancamento "En Vriende II" (ano 2023, pais NL,

status Official). Eis uma lista dos personagens presentes nas Aventuras de Tintim, série de histórias em quadrinhos criada pelo belga Hergé, e dos álbuns em que eles aparecem: As Matinas de Bruges foi o massacre noturno da guarnição francesa em Bruges e seus partidários nl, uma facção política favorável ao domínio francês, em 18 de maio de 1302 pelos membros da milícia local flamenga. Foi denominado "Matinas" por analogia às Vésperas Sicilianas de 1282. A revolta levou à Batalha das Esporas Douradas, que viu a milícia flamenga derrotar as tropas francesas em 11 de julho de 1302.

Publicidade
Publicidade
Afinação: E A D G B ECapotraste: Sem capotraste [Description] Song: As Ek Weg Is Artist: Francois Van Coke & Tasché Capo: None [Intro] Em D G C [Verse 1] D C 'N Wilde wêreld G 'N Wilde land D 'N Wilde taal wat my wilde vriende praat C Hoe kosbaar die lewe G Hoe fucked-up die dood D Hoe per ongeluk ons gebore word [Chorus] G Ek gaan jou mis as ek weg is D En die swembad sal my roep Em Die voordeur sal homself sluit D G Jy alleen in die gang C Soos die eerste keer Skaam deur die voorportaal G Ek gaan jou mis as ek weg is D En die braaiplek sal my onthou Em Die garage sal self toegaan D G Die wind word nou aircon C Sing as jy nog kan Em D G C Voor dit te la- a -t is [Verse 2] D C Voel as jy wen Voel as jy verloor G D Voel tot hul jou stem oor die heelal hoor C Speel vir dié wat jou lief G Speel vir dié wat haat D Speel tot jy nie meer kan praat [Chorus] G Ek gaan jou mis as ek weg is D En die swembad sal my roep Em Die voordeur sal homself sluit D G Jy alleen in die gang C Soos die eerste keer Skaam deur die voorportaal G Ek gaan jou mis as ek weg is D En die braaiplek sal my onthou Em Die garage sal self toegaan D G Die wind word nou aircon C Sing as jy nog kan C Sing as jy nog kan [Interlude] C Saam in die verkeer G Saam op hierdie bal D Sweef deur die atmosfeer Deur die loop van 'n geweer C Ons hardloop in sirkels rond Bm Hardloop weg G Rond en bont D Bang, moeg en deurmekaar Wees net goed vir mekaar Em D G C Voor dit te la- a -t is [Chorus] G Ek gaan jou mis as ek weg is D En die swembad sal my roep Em Die voordeur sal homself sluit D G Jy alleen in die gang C Soos die eerste keer Skaam deur die voorportaal G Ek gaan jou mis as ek weg is D En die braaiplek sal my onthou Em Die garage sal self toegaan D G Die wind word nou aircon C Sing as jy nog kan C Sing as jy nog kan [Outro] Dm G C G Oo ooo oo oo oo
Publicidade
Cifras em alta

As músicas que o Mundo está tocando agora