Cifra interativa
Rudi Claase

As Al Die Kerke Afbrand

Rudi Claase

Sobre:

Dificuldade: medio | Estilo: gospel afrikaans | Sentimento: seria, reflexiva | Ocasião: igreja, culto, violao | Tags: afrikaans, gospel, religioso, reflexiva, violao, medio, rudi claase

"As Al Die Kerke Afbrand", de Rudi Claase, chama atenção pelo título e pela possibilidade de contar uma pequena história em poucos minutos. A

música pode ser lida como um retrato de sentimentos, lugares ou lembranças que ganham vida quando viram melodia.

Publicidade
Publicidade
[Intro ] B verse 1 B Dit maak nie saak waar jy lê nie E En wat mense van jou sê nie B F#7 Niks kan die waarheid wegsteek vir Hom nie verse 2 B Maak nie saak wie jou keer nie E Daar is niks om by die donker te leer nie B F#7 Is jy reg, en daar kraak alles weg Chorus B F#7 As al die kerke afbrand B E Sal jou geloof jou deur die nag kan dra? B Ons moet net vir die Here vra F# As jy glo is Hy altyd daar B F#7 As al die woorde wegraak B E Kan jou hart Sy wonderwoorde weet B Daarom is ek nie bang nie F# As alles maar net wegraak B Sal Hy by my wees verse 3 F# E B Dit maak nie saak as jy seerkry, wegraak of val nie E Want dis nie die mense wat jou kom vang nie B F#7 Hy skryf elke voorwoord van die hart en siel Chorus B F#7 As al die kerke afbrand B E Sal jou geloof jou deur die nag kan dra? B Ons moet net vir die Here vra F# As jy glo is Hy altyd daar B F#7 As al die woorde wegraak B E Kan jou hart Sy wonderwoorde weet B Daarom is ek nie bang nie F# As alles maar net wegraak Keychange to C C Sal Hy by my wees Bridge G En daarom bly ek glo C F Daar's 'n berg se skaduwee in die blou van my oë C G En as al die kerke afbrand vrees ek niks nie C G Want ek weet Hy's by my C Ek weet Hy is by my
Publicidade
Cifras em alta

As músicas que o Mundo está tocando agora