CifraNET Músicas para MISSAcomunidade
Rede dos músicos de missa · grátis

Monte o repertório da sua missa em poucos minutos

Utilize grátis o repertório pronto para Missa de 04/10/2026 (27º Domingo do Tempo Comum - Ano A)

Alles Werk Uit - Christiaan Baartman

Christiaan Baartman
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Alles Werk Uit - Christiaan Baartman

Veja os acordes de Alles Werk Uit, de Christiaan Baartman, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Christiaan Baartman →

Primeiro acorde: Em7 10 acordes identificados
BPM: 52
 
{Chords}
Em7#5 030030}
 
Intro
D D/F# G D
G D C G/B G A D
 
[Verso 1]
D D
Alles werk uit op die ou end jy weet,
F#m G
Dis 'n stryd vir survival, 'n stryd om te weet,
Em13 G Asus4 D Asus4 A
Niks wat jy gaan doen kan iets bepaal nie.
 
[Verso 2]
D
Dis 'n holderste bolderste deurmekaar spul,
F#m G
En die wêreld en lewe net vir jou kul,
C G Asus4 A D A
Tog sal alles uitwerk op die ou end.
 
[Refrão]
G A
Alles wat jou seermaak en alles wat so pla,
D G
Alles wat jou in die nag laat verdwaal,
C G A D
Alles sal tog weg gaan op die ou end.
G A
Alles wat jou moeg maak en almal wat so kla,
D G
Die dinge wat so krap wat jou hart moet verdra,
C G Asus4 A D
Tog sal alles reg kom op die ou end.
 
[Verso 3]
D D
Alles werk uit op die ou end jy weet,
F#m G
Selfs die donkerste waters kan vreedsaam ook wees,
Em13 G Asus4 D
Al sink jy tot die bodem sal jy weer op kom,
 
[Verso 4]
D
As die son te sterk skyn en jou ogies net kwyn,
F#m G
Gaan 'n goue klein randjie in 'n donker wolk kry,
C G Asus4 A D D
Die reën sal alles wegspoel op die ou end.
 
[Refrão]
G A
Alles wat jou seermaak en alles wat so pla,
D G
Alles wat jou in die nag laat verdwaal,
C G A D D
Alles sal tog weg gaan op die ou end.
G A
Alles wat jou moeg maak en almal wat so kla,
D G
Die dinge wat so krap wat jou hart moet verdra,
C G Asus4 A D
Tog sal alles reg kom op die ou end.
 
[Verso 5]
D D
Alles werk uit op die ou end jy weet,
F#m G
Dis 'n stryd vir survival, 'n stryd om te weet,
Em13 G Asus4 D Asus4 A
Niks wat jy gaan doen kan iets bepaal nie.
 
Outro
D
Dis 'n holderste bolderste deurmekaar spul,
F#m G
En die wêreld en lewe net vir jou kul,
C G Asus4 A D
Tog sal alles uitwerk op die ou end,
C G Asus4 A D D
Tog sal alles uitwerk op die ou end.

🎸 Continue tocando

Christiaan Baartman
Acordes usados nesta música