CifraNET Músicas para MISSAEntrarCriar conta
Rede dos músicos de missa · grátis

Monte o repertório da sua missa em poucos minutos

Aan God Al Die Eer - Lofsing Die Here - Onbeskaamd

Onbeskaamd
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Aan God Al Die Eer - Lofsing Die Here - Onbeskaamd

Veja os acordes de Aan God Al Die Eer - Lofsing Die Here, de Onbeskaamd, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Onbeskaamd →

Primeiro acorde: E 9 acordes identificados
Simplificar
Afinação: E A D G B ETecla: DCapotraste: Sem capotraste
[Intro]
D G D A D
 
[Verse 1]
D A D
Aan God al die ere Hy't wonders gedoen
G D A
In liefde gee Hy ons Sy enigste seun
Bm A D
Hy offer Sy lewe as sonde rantsoen
G D A D
Om vir ons die hemelpoort ope te doen
 
[Chorus]
G A Bm
Prys die Heer laat die aarde getuig
G Bm A D
Prys die Heer laat die mensdom nou juig
G A Bm
Kom tot die Vader deur Jesus die seun
G A Bm G
Gee Hom die ere Hy't wonders gedoen
G A D Dsus2
Gee Hom die ere Hy't wonders gedoen
 
A D Dsus2 D A
 
[Verse 2]
D A D
Volmaakte verlossing die prys van Sy Bloed
G D A
Vir almal maak God die belofte nog goed
Bm A D
Die grootste oortreder wat waarlik geloof
G D A D
Word dadelik deur Jesus vergifnis beloof
 
[Chorus]
G A Bm
Prys die Heer laat die aarde getuig
G Bm A D
Prys die Heer laat die mensdom nou juig
G A Bm
Kom tot die Vader deur Jesus die seun
G A Bm G
Gee Hom die ere Hy't wonders gedoen
G A D Dsus2
Gee Hom die ere Hy't wonders gedoen
 
D A D
 
[Verse]
D A G Gm D
Lofsing die Here die ewige sing tot Sy ere
D A G Gm D
Lofsing die Koning,die Skepper, die Vader,die Here
D G Bm A
Loof almal saam groot is Sy Heilige naam
G Gm D DM7 D G D
Loof Hom die Heer van die here
 
{Verse]
D A G Gm D
Lofsing die Here wat kunstig my liggaam berei het
D A G Gm D
Hy is die Sterkte wat altyd nog by my gebly het
D G Bm A
Wat in gevaar hoe groot hoe dreigend hoe swaar
G Gm D
Oor my Sy vleuels gesprei het.
 
[Tag]
D G Bm A
Hy is die lig ons oog bly op hom gerig
G Gm D
Hy is die Heer van die Here

🎸 Continue tocando

Onbeskaamd
Acordes usados nesta música