Cifra de 1924 - Albert de Wet
Veja os acordes de 1924, de Albert de Wet, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Albert de Wet →
Primeiro acorde: G 6 acordes identificados
[Intro ]
G G D/F# Em
D C C D
G G D/F# Em
D C C D
[Verso 1]
G D/F# Em
Neëntien-vier-en-twintig,
D C D
G D/F# Em D
Een somer op Hentiesbaai,
C D
En wie sou ooit kon dink,
G D/F# Em D
En een verlore poskaart,
Sy droom vrou van hom ontneem,
G D/F# Em D
En soos die jare aanstap
Verlang hy daagliks meer en meer.
[Refrão]
O neëntien-vier-en-twintig,
Dit was die dae, dit was die dae,
Em D C
Nog een wonder somer,
Is al wat hul vra al wat hul vra . . .,
Em D C
Net een laaste kans,
Om met haar te praat sy hart heel te maak,
Em D C
Neëntien-vier-en-twintig,
Dit was die dae dit, was die dae, dit was die dae.
Interlude
G D/F# Em
D C C D
[Verso 2]
G D/F# Em
Neëntien-twee-en-vyftig,
D C D
En die jare stap nou aan,
G D/F# Em D
Helen het 'n man, Pieter het 'n vrou,
C D
Albei het kinders, albei is getroud
En steeds droom albei,
Vir daai wonder somer,
Op Hentiesbaai.
Interlude
G D/F# Em
D C C D
D
[Refrão]
O neëntien-vier-en-twintig,
Dit was die dae, dit was die dae,
Em D C
Nog een wonder somer,
Is al wat hul vra al wat hul vra . . .,
Em D C
Net een laaste kans,
Om met haar te praat sy hart heel te maak,
Em D C
Neëntien-vier-en-twintig,
Dit was die dae dit, was die dae, dit was die dae.
{Instrumental}
G D/F# Em
D C C D
[Verso 3]
G D/F# Em
Dis nou neëntien-neëntig,
D C D
G D/F# Em D
Pieter besluit om vir oulaas,
Vakansie op Hentiesbaai te neem,
G D/F# Em D
Helen doen dieselfde,
C D
En neem selfs die kleinkinders saam,
G D/F# Em D
Toe Helen een aand op die strand gaan stap,
Sien sy bekende figuur,
Uit die donker,
Vir haar staar.
Outro
O neëntien-vier-en-twintig,
Dit was die dae, dit was die dae,
Em D C
Nog een wonder somer,
Is al wat hul vra al wat hul vra . . .,
Em D C
Net een laaste kans,
Om met haar te praat sy hart heel te maak,
Em D C
Neëntien-vier-en-twintig,
Dit was die dae dit, was die dae, dit was die dae.