Cifra interativa
Bok Van Blerk

Land Van Melk En Heuning

Bok Van Blerk

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
[Refrão] G Elke keer as die wolke dreun D Val die reën op die grond net vir ons geleen Em Voel jy weer soos ‘n spook want jy staan alleen C In die land van melk en heuning G Jy kyk vir my maar jou oë is leeg D En jou voete staan stil jy moet aanbeweeg Em Jy is afgebreek, en nou sê my waar’s C Die land van melk en heuning (Verse) G D Jy weet ek sal vir jou ‘n spoorweg lyn wil bou Em Wat strek van ver uit die noorde sande C Tot in die ou karoo G Ek sal jou veilig hou D Maar wie kan ek vertrou Em Jy weet ons kan nie so verloor nie C Dit is nie wat ek wil hoor nie [Refrão] G Elke keer as die wolke dreun D Val die reën op die grond net vir ons geleen Em Voel jy weer soos ‘n spook want jy staan alleen C In die land van melk en heuning G Jy kyk vir my maar jou oë is leeg D En jou voete staan stil jy moet aanbeweeg Em Jy is afgebreek, en nou sê my waar’s C Die land van melk en heuning (Verse) G Daar word van ons gevat D En ons regte word geskend Em Daar word gedink dat wat ons oor het C Het ons gekry maar net G En daar was bloed voor gesweet D Gaan ons nou lewens opmeet Em Moet ons nou stry vir ons eie mensereg C Dit word so gou vergeet [Refrão] G Elke keer as die wolke dreun D Val die reën op die grond net vir ons geleen Em Voel jy weer soos ‘n spook want jy staan alleen C In die land van melk en heuning G Jy kyk vir my maar jou oë is leeg D En jou voete staan stil jy moet aanbeweeg Em Jy is afgebreek, en nou sê my waar’s C Die land van melk en heuning G D Em C In die land van melk en heuning G D Em C In die land van melk en heuning [Refrão] G Elke keer as die wolke dreun D Val die reën op die grond net vir ons geleen Em Voel jy weer soos ‘n spook want jy staan alleen C In die land van melk en heuning G Jy kyk vir my maar jou oë is leeg D En jou voete staan stil jy moet aanbeweeg Em Jy is afgebreek, en nou sê my waar’s C Die land van melk en heuning