Cifra interativa
DJ Ossewa

Suikerbossie Medley

DJ Ossewa

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
BPM: 128 Intro C G C [Verso 1] G C F Suikerbos ek wil jou hê, C Suikerbos ek wil jou hê, G Suikerbos ek wil jou hê, C Wat sal jou mamma daarvan sê? [Verso 2] G C F Dan loop ons so onder deur die maan, C Dan loop ons so onder deur die maan, G Dan loop ons so onder deur die maan, G7 C Ek en my suikerbossie saam. [Verso 3] C Jy met jou mandolientjie, F Ek met my bandolientjie, C G Sing ons die Oukraalliedjie saam, C Sing ons van waterstrome, F Slange en olienhoutbome, C G C En `n ribbok wat daar teen die rantjie staan. [Verso 4] F Ons sing, C Ons speel, C G Van die ou kraal wat ons nooit nie sal verveel. [Verso 5] C Jy met jou mandolientjie, F Ek met my bandolientjie, C G C D Sing ons die Oukraalliedjie saam. [Verso 6] G C D G Môre Oompie, môre Tannie, waar is Sannie dan? G C D G Sannie het gaan water haal daar onder by die dam, G D Ja, Oompie, ja, en môre gaan ons trou, G Ja, Oompie, ja, en môre gaan ons trou. [Verso 7] G C D G Die rokkie het 'n skeurkie in, en die jonkman kyk daarna, G C D G Die jonkman vra om met Sannie te trou en skamerig sê sy, ja, G D Ja, Oompie, ja, en môre gaan ons trou, G Ja, Oompie, ja, en môre gaan ons trou. [Verso 8] G D G Solank as die rietjie in die water lê, in die water lê, in die water lê, G D G Solank as die rietjie in die water lê, Blommetjie, gedenk aan my. [Verso 9] C G En hy vat haar om haar nekkie, en hy soen haar op haar bekkie, D G Blommetjie gedenk aan my, G7 C G En hy vat haar aan haar handjie en hy lei haar om die rantjie, D G Blommetjie gedenk aan my. G D G Solank as die rietjie in die water lê, in die water lê, in die water lê, G D G Solank as die rietjie in die water lê, Blommetjie, gedenk aan my. C G En hy vat haar om haar nekkie, en hy soen haar op haar bekkie, D G Blommetjie gedenk aan my, G7 C G En hy vat haar aan haar handjie en hy lei haar om die rantjie, D G Blommetjie gedenk aan my. C F C G C F G Daar kom die Alibama, die Alibama, dié kom oor die see . . ., C F C G C Daar kom die Alibama, die Alibama, dié kom oor die see, F C G C Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see, F C G C Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see. C F C G C F G Daar kom die Alibama, die Alibama, dié kom oor die see . . ., C F C G C Daar kom die Alibama, die Alibama, dié kom oor die see, F C G C Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see, F C G C Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see. Outro F C G C Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see, F C G C F C G C Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see.