Cifra interativa
Afrikaans Wil Dans

Vergeet Van My

Afrikaans Wil Dans

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
BPM: 130 Intro C C [Verso 1] C Al wat jy kan sien is hoe 'n hart in twee breek, F Al wat jy kan voel is hoe ek van jou vergeet, C G G Al wat jy moet doen is net aan beweeg. [Pré-Refrão] F Ons hart is leeg, F En nou kan ons begin leef, C C Ons begin leef. [Refrão] C En as jy vanaand weer na jou sterre kyk, F En as jy vanaand wonder hoe ons sou lyk? C En as jy vanaand dink aan jou en my, G Kan jy vergeet van my, F Vergeet van my, C C Dis nou ek en sy. [Verso 2] C C F Geen woorde kan reg maak wat ons kon breek in net een aand, C Jy dink ek vergeet maar dis te laat, G Om weer reg te maak. [Pré-Refrão] F Dit wat ons skeur uit mekaar, C C Maar ek sal bly staan, C Ek sal bly staan. [Refrão] C En as jy vanaand weer na jou sterre kyk, F En as jy vanaand wonder hoe ons sou lyk? C En as jy vanaand dink aan jou en my, G Kan jy vergeet van my, F Vergeet van my, C C C Dis nou ek en sy. Instrumental F F C C G F C C [Ponte] C F Am Maar ek is nie meer kwaad, Am Dm Am F Am Am Meer soos 'n nuwe blaai 'n nuwe dag weer haat, Dm C C C C C Maar ek is nie meer kwaad, F F C G Dis soos 'n nuwe ek 'n nuwe hart wat praat. [Pré-Refrão] G F C En soos die dag aangaan en my hart begin verlang, C C En my hart begin verlang. Outro C En as jy vanaand weer na jou sterre kyk, F En as jy vanaand wonder hoe ons sou lyk? C C En as jy vanaand dink aan jou en my, C En as jy vanaand weer na jou sterre kyk, F En as jy vanaand wonder hoe ons sou lyk? C En as jy vanaand dink aan jou en my, G Kan jy vergeet van my, F Vergeet van my, C C Dis nou ek en sy. C C G F C C G F C C G F C C G F C C