Cifra interativa
Jan De Wet

Ek Is Nie Bang Nie

Jan De Wet

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
[Verso 1] A Daar is dalk 'n spinnekop wat oor jou E voete loop, A Of dalk is daar spoke wat in die B donker loop. A En wat as 'n groot hond lyk of hy jou E wil byt, F#m F#m7 Of 'n skelm kom en klim dalk deur jou B ruit? [Refrão] E Esus E Esus E Ek is nie bang nie, ek is nie bang nie A E Yeshua is by my. E Esus E Esus E Ek is nie bang nie, ek is nie bang nie F#m B Hy sal altyd by my bly. E Esus E Esus E Ek is nie bang nie, ek is nie bang nie A E Yeshua is by my. E Esus E Esus E Ek is nie bang nie, ek is nie bang nie A B E Hy sal altyd by my bly. [Verso 2] E En se nou net daar syl n groot ou E slang, A Of dalk is daar 'n leeu en hy wil my B vang, A Of die storms kom en daar is E donderweer, F#m F#m7 Of daars 'n bully by die skool en hy B maak my seer. [Refrão] E Esus E Esus E Ek is nie bang nie, ek is nie bang nie A E Yeshua is by my. E Esus E Esus E Ek is nie bang nie, ek is nie bang nie F#m B Hy sal altyd by my bly. E Esus E Esus E Ek is nie bang nie, ek is nie bang nie A E Yeshua is by my. E Esus E Esus E Ek is nie bang nie, ek is nie bang nie A B E Hy sal altyd by my bly. A B E Ja, Hy sal altyd by my bly. Outro: E E D D C# C# C C B B B C# D# E E Hy Sal By My Bly, jaaaa