Cifra interativa
Jan De Wet

Here Jesus Ek Is Klein

Jan De Wet

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro C G C G C [Verso 1] C G C Here Jesus, ek is klein F C Maak U self my lewe rein. C G Am Laat ek altyd van U leer; F C G C laat ek grootword tot U eer. [Refrão] C F O Jesus, neem my, C D7 G7 o Jesus, lei my, C F o Jesus, sterk my C G C en vorm my tot U eer. [Verso 2] C G C O Verlosser maak my sterk F C Vlytig om vir U te werk C G Am Laat my tog gehoorsaam bly F G D7 G7 C Altyd gaan waar U my lei [Refrão] C F O Jesus, neem my, C D7 G7 o Jesus, lei my, C F o Jesus, sterk my C G C en vorm my tot U eer. [Verso 3] C G C Heiland laat my nooit vergeet F C Dat U alles van my weet C G Am Al is niemand ook by my F C G C Sal U Here by my bly [Refrão] C F O Jesus, neem my, C D7 G7 o Jesus, lei my, C F o Jesus, sterk my C G C en vorm my tot U eer.