Cifra interativa
Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro: Am F C G [Verso 1] Am F Gisternaand, was jy aleen C G in die huis van jou lover Am F Ek dink terug, aan jou sagte lyf C G wat wegkruip onder die laken [Pré-Refrão] C Dm Hoe vêr moet ek loop C G om jou hart weer terug te wen C Dm Moet ek aanhou hoop C G dat ek jou weer by my kan hê [Ponte] Em F En dan staan ek stoksiel aleen Em F G en jy is so vêr weg van my [Refrão] C Dm Jy't jou naam neer geskryf C met jou vingers oor my lyf G hoe het ek jou verloor C Dm Nou staan ek voor jou lover se huis C met 'n song neer geskryf G met woorde op papier C G C G wat sê: Ek mis jou; ek mis jou; ek mis jou; ohh ek mis jou [Pré-Refrão] C Dm Hoe vêr moet ek loop C G om jou hart weer terug te wen C Dm Moet ek aanhou hoop C G dat ek jou weer by my kan hê [Verso 2] Am F Maar vanaand, is jy by my C G en jy sê jy wil my terug hê Am F dit val my by, hoe seer jy maak C G G so ek loop eerder by die deur uit [Pré-Refrão] C Dm Hoe vêr moet ek loop C G om weg te kan kom van jou C Dm Vir jare het ek gehoop C G om weer 'n lewe saam jou te bou [Ponte] Em F En nou loop ek vêr weg van jou Em F G los my uit ek kan jou nie vertrou [Refrão] C Dm Jy't jou naam neer geskryf C met jou vingers oor my lyf G en steeds het ek jou verloor C Dm Nou staan ek voor jou lover se huis C ek het 'n nuwe song geskryf G met woorde in 'n brief C G C G wat vra; vergeet my; vergeet my; vergeet my; ohh vergeet my C Baby vergeet my