Intro:
D
A A Amaj7 E E Esus4
D D Dmaj E E Esus4 A A Amaj7
[Verso 1]
A
As die reën weer val in Namaqualand,
E
Die engele daal neer om elke kant,
D E A A
Knieë op die grond, smeek ek jou linker hand.
[Verso 2]
A
As die fyn bossies waai oor die rooi, rooi, sand,
E
Die son gaan sak aan die anderkant,
D E A A
Knieë op die grond, smeek ek jou linker hand.
[Pré-Refrão]
D A Esus4 E
Maar die riviere hier rondom my, vloei dwars deur my,
D A Esus4 E
Ja, die ure vlieg verby waar ek jou kon kry.
[Refrão]
D A E
Want dis hoog tyd om verlief te raak,
F#m D
'n Bietjie seer, 'n bietjie haat, en bietjie kwaad,
A Esus4 E
Ja, dis tyd om weer oop te maak.
[Pós-Refrão]
D A
Oh, ek voel veilig,
E
En daar's weerlig,
F#m D A
Oh, ek voel veilig,
Esus4 E
En daars weerlig.
[Verso 3]
A
As die Blouberg nie meer 'n skadu gooi,
E
Dooie see draai hom self weer rooi,
D E A A
Knieë op die grond, smeek ek jou linker hand.
[Verso 4]
A
As die maan verdwyn en die sterre val,
E
Die hemele op my kop neer daal,
D E A A
Knieë op die grond, smeek ek jou linker hand.
[Pré-Refrão]
D A Esus4 E
Maar die riviere hier rondom my, vloei dwars deur my,
D A Esus4 E
Ja, die ure vlieg verby waar ek jou kon kry.
[Refrão]
D A E
Want dis hoog tyd om verlief te raak,
F#m D
'n Bietjie seer, 'n bietjie haat, en bietjie kwaad,
A Esus4 E
Ja, dis tyd om weer oop te maak.
D A E
Want dis hoog tyd om verlief te raak,
F#m D
'n Bietjie seer, 'n bietjie haat, en bietjie kwaad,
A Esus4 E
Ja, dis tyd om weer oop te maak.
[Pós-Refrão]
Bm F#m
Oh, ek voel veilig,
Esus4 E
En daar's weerlig,
D A
Oh, ek voel veilig,
Esus4 E
En daars weerlig.
Outro:
D A E E Esus4 E
Want dis hoog tyd om verlief te raak,
F#m D
'n Bietjie seer, 'n bietjie haat, en bietjie kwaad,
A E E Esus4 E
Ja, dis tyd om weer oop te maak.
ESCOLHA OS ACORDES:
|