Cifra interativa
Fran Prins

Bitterblou

Fran Prins

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro: D D [Verso 1] D D Daai bitter-blou-bloeisels wat uit jou oë groei, D D Daai oseaan-trane wat ek deur sal roei, Bm Vir jou, G Ek doen dit als vir jou. [Verso 2] D D Daai laventel-mengsel-woorde wat uit jou mond wals, G Bm A Roes in my akkoorde op my vingernaels vir jou, D Ek skryf dit als vir jou. [Pré-Refrão] G Maar sal jy vir my wag, D A A Tot die oseane weer op droog, G Ja, sal jy vir my wag D/F# A A Met n skatkis by n reënboog. [Refrão] D D En as die donderweer deur die hemel skeer, A A En die vader se trane daal op ons neer, G G En jy smeek vir genade want jy is klaar met seer, D Wag ek vir jou, A Tussen hier en nou en jou bitter blou. D D En as die donderweer deur die hemel skeer, A A En die vader se trane daal op ons neer, G G En jy smeek vir genade want jy is klaar met seer, D Wag ek vir jou, A Tussen hier en nou en jou bitter blou. [Verso 3] D D As jou klam-palm-padkaart oor my borskas ruis, D D Jy se daar waar ons bly noem ons huis, Bm A Vir my, G Jy sê dit als vir my. [Verso 4] D D Daai rooibos-trane wat op jou wange roes, G Jy sê moenie gaan nie, G Maar jy weet ek moes, Bm A Vir jou, D Ek doen dit als vir jou. [Pré-Refrão] G Maar sal jy by my bly, D A A Tot die sterre van die maan af skei, G Ja, sal jy my kan kry, D/F# A A Daar waar die son in die see verdwyn. [Refrão] D D En as die donderweer deur die hemel skeer, A A En die vader se trane daal op ons neer, G G En jy smeek vir genade want jy is klaar met seer, D Wag ek vir jou, A Tussen hier en nou en jou bitter blou. D D En as die donderweer deur die hemel skeer, A A En die vader se trane daal op ons neer, G G En jy smeek vir genade want jy is klaar met seer, D Wag ek vir jou, A Tussen hier en nou en jou bitter blou. [Ponte] G D Tussen hier en nou, A A Roep ek na jou, G D Tussen hier en nou, A A Wag ek vir jou. [Refrão] D D En as die donderweer deur die hemel skeer, A A En die vader se trane daal op ons neer, G G En jy smeek vir genade want jy is klaar met seer, D Wag ek vir jou, A Tussen hier en nou en jou bitter blou. Outro: D D En as die donderweer deur die hemel skeer, A A En die vader se trane daal op ons neer, G G En jy smeek vir genade want jy is klaar met seer, D Wag ek vir jou, A N.C. Tussen hier en nou en jou bitter blou.