BPM: 84
Intro
E E
[Verso 1]
E E
As die son die nag totsiens soen,
A E
En 'n nuwe dag voor jou bloem,
A E
Mag glimlag uit jou oë spoel,
B7 B7
En die oggend dou soos stroop proe,
E E
Mag vreugde versadig opvul,
A E
Die slag gate waarin jy struikel,
A E
Mag jy jubel tot by jou doel,
B7 E E
Mag jy nooit ooit weer alleen voel.
[Refrão]
A A
Mag jou woorde soos heuning smaak,
E E
En jou ore doof vir die duiwel raak,
Bsus4 Bsus4
Mag nuwe kleure voor jou sig oopgaan,
C#m C#m
En nuwe geure in jou reuk ontstaan,
A A
Mag jou voete vrolik tot die ritme dans,
E E
Mag jy vere hê voor elke krans,
Bsus4 Bsus4
Mag rus en vrede by jou kom slaap,
C#m C#m
Tot die Here jou weer wakker maak,
A E
Mag jy, ja, net jy,
Bsus4
Jou rykdom kry,
Bsus4
Soos wat jy bring vir my,
A E
Want jy, ja, net jy,
Bsus4
Is die rede,
E E E
Waarom my pen nog skryf.
[Verso 2]
A E
Mag jou sorge verby waai,
A E
Nog voor daai eerste haan sy kraai-kraai,
A E
Mag jou gebede verhoor word,
Bsus4
En in oorvloed oor jou uitstort,
E E
Mag genade saam jou grys raak,
A E
Al voel jou vlees huis geroes en gekraak,
A E
Mag die engele jou kom haal,
Bsus4 E E
Op die einde van jou lewens paal.
[Refrão]
A A
Mag jou woorde soos heuning smaak,
E E
En jou ore doof vir die duiwel raak,
Bsus4 Bsus4
Mag nuwe kleure voor jou sig oopgaan,
C#m C#m
En nuwe geure in jou reuk ontstaan,
A A
Mag jou voete vrolik tot die ritme dans,
E E
Mag jy vere hê voor elke krans,
Bsus4 Bsus4
Mag rus en vrede by jou kom slaap,
C#m C#m
Tot die Here jou weer wakker maak,
A E
Mag jy, ja, net jy,
Bsus4
Jou rykdom kry,
Bsus4
Soos wat jy bring vir my,
A E
Want jy, ja, net jy,
Bsus4
Is die rede,
E
Waarom my pen nog skryf.
Outro
E E
ESCOLHA OS ACORDES:
|