Cifra interativa
Len Muller

Oorgenoeg

Len Muller

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
[Intro ] G C G D Em G [Verso 1] G Ek wil nie meer in n huis bly nie C G Ek wil nie meer nie G D Em As ek dink aan die mense op straat Em G Wat in die reën n bed maak G Ek wil nie meer in n kar ry nie C G Ek wil loop en als weer sien G D Em D Daars n man wat in my asblik grawe vir kos G Wat is sy naam? [Refrão] C G Als wat hy het is net geleen D Em Als wat ek kry wil ek uitdeel C G Want wie Hy is, is oorgenoeg D Oorgenoeg vir my [Verso 2] G C G Daar is mense wat ruim uitdeel maar soveel meer ontvang D Em G Daar is ander wat suinig leef C G Word steeds armer in die gees D Em Als wat jy het is net geleen Em G Als wat ek kry wil ek uitdeel C G Want wie Hy is, is oorgenoeg D Oorgenoeg vir my [Refrão] C G Als wat jy het is net geleen D Em Als wat ek kry wil ek uitdeel G Want wie Hy is, is oorgenoeg D Oorgenoeg vir my Outro C G So vat my na die hemel toe D Em Waar mens mekaar weer voer C G Ja vat my na die hemel toe D G Want ek is moeg en ek het oorgenoeg